<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Dario blink uit in Durban!

 
Sport : 21 Apr 2016 275 Viewed By Fransa de Beer 0

DURBAN - Ellisras Hoërskool  (EHS) se Dario Geyser het behoorlik deur die water geklief by die SA National Aquatic Championships in Durban tussen 10 en16 April.
Hy wen ‘n goue medalje in die 50m vlinderslag, kom vierde in die 100m vlinderslag en sesde in die 50m vryslag. Dario is op die oomblik in Dubai om daar aan nog ‘n kampioenskap deel te neem.
In die foto is Dario en sy swemafrigter wat self in die Olimpiese Spele geswem het, Darren Scott.
- Fransa de Beer

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube