<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HPP o/15’s wen Limpopo finaal

 

In die foto is J.C. Venter van Hoërskool Piet Potgieter se o/15A rugbyspan met die bal in sy besit tydens die Limpopo rugby finale in Polokwane verlede Saterdag. Foto: Verskaf.

Sport : 27 Jul 2016 180 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter se o/15A rugbyspan saam met hulle afrigters. Hulle het tydens die Limpopo rugby finale in Polokwane verlede Saterdag as die provinsie wenners uit die stryd getree en hul telling was 25-7 teen Hoërskool Ben Viljoen. Adriaan Jordaan was die speler van die wedstryd. Dié span gaan môre (Saterdag) weer kragte meet wanneer hulle teen Hoërskool Brandwag in Benoni te staan gaan kom in die landswye skole Beeld Trofee kompetisie. Foto: Verskaf.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube