<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HJ wys sy slag

 

VRYHEID - HJ Pienaar, 'n leerder van Laerskool Ellisras, het gedurende die skoolvakansie aan die o/12 interprovinsiale kampioenskappe by Hoërskool Pionier in Vryheid deelgeneem waar hy as die speler van die toernooi benoem is.

Sport : 27 Jul 2016 249 Viewed By Press Release 0

VRYHEID - HJ Pienaar, 'n leerder van Laerskool Ellisras, het gedurende die skoolvakansie aan die o/12 interprovinsiale kampioenskappe by Hoërskool Pionier in Vryheid deelgeneem waar hy as die speler van die toernooi benoem is. In die wedstryd tussen Limpopo en die Cheetahs het HJ se span met ‘n skitterende 36-0 gewen en is hy as die man van die wedstryd aangekondig. Sy span klop ook die Sharks met ‘n 44-7 telling en wen daarna die Blou Bulle met 22-14.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube