<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Gholfdag bring fondse in

 

Douw Oosthuizen en Bradley Pieterse staan breëbors- saam met Ilze Malan van Graad 11A nadat hulle die Graad 9A en 11A’s se gholfdag van Hoërskool Piet Potgieter gewen het.  Foto: Helena Kockott.

Sport : 03 Aug 2016 728 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Die Graad 9A en 11A’s van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het verlede Saterdag ’n Gholfdag by die Kameeldoring Gholfklub gehou om fondse in te samel vir hulle klasse wat later vanjaar aan die skool se kaskarwedren gaan deelneem.
Die wenners van Hoërskool Piet Potgieter se Graad 9A en 11A Gholfdag was Douw Ooshuizen en Bradley Pieterse gevolg deur Kobus en Janize van Staden in die tweede plek. Lukas en Vanessa Potgieter het die derde plek opgeraap en Erhard Spies en Riaan Blignaut het vierde geëindig.
Die organiseerders van die gholfdag het hulle dank uitgespreek teenoor al die borge wat hulle ondersteun het.

 

 

 
 

Ilze Malan van Hoërskool Piet Potgieter se 11A klas vergesel vir Kobus en Janize van Staden wat tydens die skool se Graad 9A en 11A gholfdag met die tweede plek weggestap het. Foto: Helena Kockott.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube