<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

SA’s wink vir Mokopane langasems

 
Sport : 19 Aug 2016 359 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Só lyk Mokopane se atlete van bloedjonk tot tieners wat onlangs Limpopo span verwerf het. Hulle gaan vanaf 7-11 September aan die SA Landloop Kampioenskappe in George in verskillende afstande deelneem. Hier is atlete van Ortloffs Kindergarten, Laerskool Krugerpark en Hoërskool Piet Potgieter. Hulle is in geen spesifieke volgorde, Pontsho Ngobeni, Sello Nyawene, Karabo Maripa, Josia Nyawene, Johann Neethling, Nolid Mabela, Elrike Marais, Hestlerie Botha, JC Botha, Jessica Matjiu, Lindi Leso, Adelaide Kale, Marlinah Moabelo en Veronica van Loggenberg. Hulle word afgerig deur Zelda Botes.
 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube