<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bullseye vir EHS boogskuts

 

VAALWATER - Hoërskool Ellisras, Hoërskool Koster, Waterberg Academy en Laerskool Bosveld het sake uitgespook in twee soorte boogskietkompetisies, genaamd Bullseye en 3D, in Vaalwater verlede Saterdag.

Sport : 21 Sep 2016 309 Viewed By Fransa de Beer 0

VAALWATER - Hoërskool Ellisras, Hoërskool Koster, Waterberg Academy en Laerskool Bosveld het sake uitgespook in twee soorte boogskietkompetisies, genaamd Bullseye en 3D, in Vaalwater verlede Saterdag. Ellisras se 3D span bestaande uit FA kemp, Duan Schultz, Whanita Pretorius, Bianca Bierman en Marco Esbach het eerste gekom. Bianca Bierman is tweede van die senior dogters met ‘n telling van 268/300 en FA Kemp is derde by die senior seuns met ‘n telling van 274/300. EHS het tweede gekom in die Bullseye en die span het bestaan uit FA Kemp, Bianca Bierman, Whanita Pretorius, Suanè van Niekerk, Duan Schultz, Armand de Plessis, Nelia Grobler, Marco Esbach, Petra Grobler, Marcel Engelbrecht, Letitia Engelbrecht en Dian Besseling.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube