<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

EHS maak skoonskip met krieket

 
Sport : 21 Sep 2016 321 Viewed By Fransa de Beer 0

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras se o/15 krieketspan het Hoërskool Hans Strijdom se o/15’s op Magolklub se bane in Lephalale oorwin. Die Hansies het eerste gekolf en 134 lopies gemaak. Hierna het die Rassie boulers die paaltjies ingeoes. Johan Janse van Niewenhuizen het vyf paaltjies laat kantel en Janco Lotter het 57 lopies gemaak. Die Rassies wen met sewe paaltjies. Daar bly nog net een wedstryd oor vir die seisoen en Hoërskool Ellisras wens die span net die beste toe.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube