<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Guim droom groot

 

Guim Steyn (12) is ’n kranige krieketspeler van Laerskool Krugerpark wat onlangs gekies is om die Limpopo krieketspan te verteenwoordig tydens ’n kriekettoernooi in Desember.

Sport : 21 Sep 2016 1106 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Die 12 jarige Guim Steyn van Laerskool Krugerpark is na onlangse krieket proewe in Tzaneen gekies om die Limpopo span te verteenwoordig tydens ’n kriekettoernooi in Desember.
Dié jong knapie speel sedert Graad 1 vir die skool krieket en is tans ’n raakvatter vir die eerste span onder leiding van afrigter Wikus van Nieuwenhuizen. Sy ma, Karin Steyn, sê hy is baie lief vir dié sport en droom om eendag professioneel krieket te speel.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube