-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
Lofty Fourie van Lephalale het verlede week aan die gesogte wêreld meester muurbal kompetisie in Johannesburg deelgeneem. Fourie en Pieter Grobler (Polokwane), Shamir Cassim (Polokwane) en Yaya Tayob (Polokwane) het Limpopo verteenwoordig in die kompetisie wat elke twee jaar plaasvind. Die volgende kompetisie sal in Charlottesville in West Virginia aan die voet van die Blue Ridge mountains in Amerika plaasvind.

0 Comments