<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Potgietersrus CVO Bosveld Atletiek Byeenkoms

 
Sport : 07 Feb 2017 1092 Viewed By Jasper Raats 0

MOKOPANE - CVO Potgietersrus het Saterdag 4 Februarie gasheer gespeel vir 12 ander skole wat aan die jaarlikse Bosveld Atletiek Byeenkoms kom deelneem het. Altesaam 570 atlete het hul bes gedoen op die atletiekveld.CVO Potgietersrus

Die skole wat deelgeneem het was: CVO Pretoria, Hardekool Akademie (Ellisras), Bosveld Akademie vir CVO (Thabazimbie), Levubu CVO, Marné Ebersohn (Pietersburg), CVO Vivo, Waterbergskool vir CVO (Nylstroom), Wolkberg Akademie (Tzaneen), CVO Zoutpansberg (Louis Trichardt), Laerskool Unitas (Swartwater), Euphorbia Privaatskool, Koesrand Privaatskool.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube