May 2024
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
June 2024
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun

Profetiese Seminaar

From: 28 January 2017 at 09:00 AM

Until: 28 January 2017 at 16:00 PM

Location: Louis Trichardt Lodge

Details:

‘n Seminaar genaamd Gathering of the Eagles word op Saterdag, 28 Januarie, in Louis Trichardt Lodge se konferensiesaal aangebied.  

Betsie Joubert van Comfort Profetiese Bedie­ning is die hoofspreker by hierdie apostolies-profetiese seminaar. Daar sal onder andere klem gelê word op die rol van die apostoliese en profetiese bedieninge om in samewerking met mekaar gelowiges tot hoër hoogtes te neem.

Plaaslike  pastore wat betrokke is, is Francois Strydom van Shammah Bedieninge en Andrew Bezuidenhout en Wayne Scott van Lewende Woord Louis Trichardt. Die seminaar duur van 09:00 tot 16:00 en sluit ‘n profetiese bedieningsessie in. Registrasie vind om 08:00 by die deure plaas.

Die koste van R100 per persoon sluit ‘n ligte middagete in. Almal is welkom om die seminaar by te woon. Aangesien mense vanoor ‘n wye gebied verwag word, vra die organiseerders dat sitplekke bespreek sal word deur u naam en kontaknommer voor 27 Januarie aan Rindi Scott by 060 610 2315 per SMS of Whatsapp te stuur. Rindi kan ook per e-pos gekontak word by waynerindi@gmail.com

Contact Person: Rindi Scott

Tel: 060 610 2315

Email: waynerindi@gmail.com


 
 
April 2024
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
Pannekoek en kerrie-en-rys te koop Vetkoekverkoping
6
Conway Rugbydag SPCA Craft & Farmers’ Market
7
8
9
10
11
12
Pannekoek en kerrie-en-rys te koop Sing-saam aand
13
14
15
16
17
18
19
20
Munnik Meerkat Visvangkompetisie
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
 
May 2024
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Soontoe Vriendefees
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Demi Lee kom kuier
11
Tennis Double Day
12
13
14
15
Fatman optrede ten bate van CVO
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
Ons Tuiste Basaar
26
27
28
29
30
31
 
June 2024
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
NG Boerekarnaval
2
3
4
5
6
7
8
Dorpswag Straatkafee
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube