Valentynsontbyt

From: 14 February 2018

Until: 15 February 2018

Location: Mokopane

Details:

VALENTYNS ONTBYT

‘n BAIE SPESIALE ontbyt gefokus op die LIEFDE!
Ondersteun die versorging van 78 verswakte bejaardes deur ‘n kaartjie te koop en te kom eet saam met jou geliefde !

Woensdag     14 Februarie
Tyd                  7:00 tot 9 :00
Koste              R75
Sagte agtergrond klavierspel sal bydra tot die atmosfeer.Kaartjies by die Ouetehuis in
Hoogestraat.
Tel: 015 491 6314
Epos: pietpotbestuur@otmt.org

Contact Person: Mariana

Tel: 015 491 6314

Email: pietpotbestuur@otmt.org


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube