Dendrologiesevereniging uitstappie

From: 17 March 2018

Until: 17 March 2018

Location: Steenkamp Boerdery

Details:

Die Dendrologiesevereniging gaan vir ’n uitstappie na Steenkamp Boerdery om bome te identifiseer. Die uitstappie sal met ’n gesellige bring-en-braai afsluit. Alle boomliefhebbers en belangstellendes is welkom om die dag saam te geniet. Vir inligting bel vir Andries by tel. 083 589 9706 of Lonka by tel. (014) 715 2733.

Contact Person: Andries

Tel: 083 589 9706


 
 
December 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Louis Trichardt Kersmark Krieketklub sluit jaar af
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube