1968-matriekleerders van Hoërskool Silverton reünie

From: 25 May 2018

Until: 27 May 2018

Location: Klein Kariba-vakansieoord, Bela-Bela

Details:

Die 1968-matriekleerders van Hoërskool Silverton kom van 25-27 Mei vir hul 50ste reünie by Klein Kariba-vakansieoord bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Elsa du Bruyn (néé Pretorius) by tel. 082 542 3829. 

Contact Person: Elsa du Bruyn

Tel: 082 542 3829


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube