Die Koffie Pot Kattebakverkoping

From: 03 November 2018 at 08:00 AM

Until: 03 November 2018 at 14:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die Koffie Pot in Louis Trichardt hou op Saterdag, 3 November, ‘n gratis kattebakverko­ping van 08:00 tot 14:00.
“Maak gou! Pak uit, pak reg, laai alles in jou ‘boot’ of agterop jou bakkie en jaag Koffie Pot toe vir jou staanplek,” nooi die organiseerders.
Die Koffie Pot is geleë te 24 Joubertstraat. Alhoewel staanplek gratis is, moet mense egter vooraf bespreek by tel. 064 617 0608.


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube