November 2023 | |
![]() |
SPCA Farmers’ & Mutt Mile
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 02 Nov (09:00 AM)
End: 02 Dec (14:00 PM)
|
December 2023 | |
![]() |
Jaffels en pannekoek te koop by AGS
Where: AGS Louis Trichardt
Start: 01 Dec
|
![]() |
Tennis Doubles Day
Start: 02 Dec (14:00 PM)
|
![]() |
Danie Botha by AGS
Start: 02 Dec (18:00 PM)
|
From: 01 September 2023
Until: 11 November 2023
‘n Splinternuwe CZ 300 Win Mag jaggeweer is die eerste prys in die Bosveld Jagtersvereniging se Soutpansberg-tak se huidige fondsinsamelingsprojek.
Kaartjies vir die gelukkige trekking kos R150 elk. Die tweede pryse is ‘n Nat Luna 50 liter ys/vrieskas, met ‘n wegbreek naweek vir vier op ‘n wildsplaas as derde prys. Ander pryse sluit in AirBullet 180 l/min 4x4 lug kompressor, handwapen kluis vir ‘n voertuig, ‘n LED-kamplig, vleis, wildkarkaste, ‘n wapen bevoegdheidskursus, ‘n Spar koopbewys, ‘n foto-sessie en koopbewys vir ‘n haarsalon. Terme en voorwaardes geld.
Vir meer inligting of kaartjies, skakel Lia (082 973 9015), Donovan (082 567 3137) of Herculine (072 559 2840). Die gelukkige trekking vind plaas tydens die klub se jaareindfunksie op 11 November vanjaar.
Contact Person: Herculine
Tel: 072 559 2840
November 2023 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Sunday | Monday | Tuesday | Wednesday | Thursday | Friday | Saturday |
December 2023 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Sunday | Monday | Tuesday | Wednesday | Thursday | Friday | Saturday |
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
|
11
|
12
|
13
|
14
|
15
|
16
|
17
|
18
|
19
|
20
|
21
|
22
|
23
|
24
|
25
|
26
|
27
|
28
|
29
|
30
|
31
|