From: 04 October 2024 at 12:00 PM
Location: Dopperkerk
Die Gereformeerde Kerk in Louis Trichardt se volgende Dopperkuierkafee vind op Vrydag, 4 Oktober, plaas.
Die spyskaart sluit in vetkoek-en-maalvleis teen R30 elk, ’n skoon vetkoek teen R15 elk, ’n vetkoekburger teen R30 elk, Dopperburgers teen R25 elk, kaas-, rib-, of hoenderburgers teen R30 elk, ’n Russian en slaptjips teen R30 elk, hake en slaptjips teen R30 elk en slaptjips teen R10 per pakkie.
Plaas jou bestelling by Nanette voor Vrydag 12:00 by tel. 084 304 4764. Bestellings kan Vrydagmiddag vanaf 17:00 by die Dopperkerk afgehaal word.
Contact Person: Nanette
Tel: 084 304 4764