Weduwee met baksteen aangeval
PERCY FYFE – Lynette Klopper, ’n boervrou en weduwee van die Percy Fyfe hoewe, buite die dorp is gelukkig om te leef nadat twee booswigte haar Saterdagoggend ingewag en met ’n baksteen aangeval het.
PERCY FYFE – Lynette Klopper, ’n boervrou en weduwee van die Percy Fyfe hoewe, buite die dorp is gelukkig om te leef nadat twee booswigte haar Saterdagoggend ingewag en met ’n baksteen aangeval het.
LEPHALALE – The relocation of the approximately 3000 residents of Mamojela park to a three hectare open field next to the Grootfontein smallholdings is only a temporary, says the Lephalale municipality.
MOKOPANE – Louis Ruytenberg (19), ’n oud-leerder van Hoërskool Piet Potgieter en bekende sportman van die dorp het Sondagoggend op die R101 verongeluk.
MOKOPANE – Een van die twee verdagteswat op 19 September op ’n leningsfirma in Thabo Mbekistraat toegeslaan het en sowat R80 000 gesteel het, is in hegtenis geneem.
LEPHALALE – Plans to relocate the residents of Mmamojela Park, an informal settlement on the outskirts of Lephalale, has emotions running high as it became known that an estimated 3 000 people will be moved to land belonging to the department of public works adjacent to the Grootfontein smallholdings.
LEPHALALE – A 20-year-old male, Ntshidi April Moremi, was sentenced to five years imprisonment on Friday for using a motor vehicle without the owner’s consent.
LEPHALALE – A 17-year-old teenager was arrested after he cast a firearm into the Tambotie river in an alleged attempt to get rid of the evidence after a shooting incident in Marapong on 14 September.
MARAPONG – Accelerated population growth has led to an increased demand for water in Marapong and this has led to problems in water supply in the area, the Lephalale Municipality acknowledged this week.
LIMPOPO – Polokwane police spokesperson lt. Colonel Moatshe Ngoepe reports that Limpopo’s stock theft unit have arrested three suspects aged between the ages of 31 and 38 in Mokopane and Westernburg outside Polokwane who were found transporting stolen stock on Sunday afternoon.
Tzaneen het verlede week aansienlik kouer gevoel as wat die termometer gelees het. Mens kon sommer voel, die man met die groot vuur in hom kom nie terug nie. Francois Aucamp (74), redakteur en uitgewer van die Laeveld Bulletin op Tzaneen is verlede naweek in die hospitaal oorlede nadat hy vir 'n geruime las van brongitis gehad het.
MOKOPANE – Another business was robbed on Sunday morning following a spate of armed robberies in town in the past two weeks, leaving business owners very concerned.
PRETORIA – Die moedige klein Llewellyn (Lulu) Quick (7) van Lephalale het weereens bewys dat mens niemand ooit op sy baadjie moet takseer nie. Dié tingerige meisietjie het glimlaggend vir ‘n foto poseer kort na haar ope-hart operasie waartydens sy ‘n pasaangeër gekry het.
MOKOPANE – Besighede in die dorp is die afgelope week geteister deur gewapende rowers wat meer as R240 000 in minder as 'n week uit vier rooftogte gebuit het.
MOKOPANE – Adri Jacobs Knoetze, die-44 jarige parapleeg en enkelma van Mokopane wat vir fondse gevra het om haar spesiale droomfiets te koop (“Ystervrou droom groot!”, 16 September) het binne ’n week haar doel bereik.
MAPELA – The Limpopo South African Police Services (SAPS) held an imbizo intended to intensify action against crime in the Waterberg District and to celebrate heritage Day at Mapela Sports Ground last Friday. The Limpopo police commissioner lieutenant general Neke Ledwaba, Mogalakwena Municipality Mayor Andrina Matsemela and Mapela Traditional House headman Kgosi David Ledwaba were keynote speakers.