CONWAY RUGBYDAG

From: 14 February 2020

Until: 14 March 2020

Location: Louis Trichardt Rugby Club

Details:

Plaaslike rugbyliefhebbers kan nou reeds ‘n aantekening in hul dagboeke maak van vanjaar se Conway Rugbydag.

Die Louis Trichardt Rugbyklub sal weer gasheer speel vir hierdie gewilde rugbydag wat vanjaar op 14 Maart plaasvind. Meer inligting sal nader aan die tyd bekend gemaak word.


 
 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube