May 2024 | |
NG Blouberg Basaar
Where: NG Kerk Blouberg-gemeente
Start: 25 May
|
|
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May (08:00 AM)
End: 25 May (13:00 PM)
|
|
June 2024 | |
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
|
|
AGS Talentkompetisie
Start: 01 Jun (17:00 PM)
|
|
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun
|
|
Stad op die Berg Jagpakketkompetisie Wenner trekking
Where: NG Kerk Stad op die Berg, Louis Trichardt
Start: 14 Jun
End: 14 Jun (12:00 PM)
|
|
Airshow to help Botha Shellhole
Start: 28 Jun
|
From: 01 June 2024 at 17:00 PM
Inwoners van Louis Trichardt en omstreke sal op Saterdag, 1 Junie, vanaf 17:00 weer hul talent kan wys tydens die AGS Louis Trichardt se talentkompetisie, oftewel Show Case!
Deelname kos R100 per volwassene, R75 vir die jeug, R50 vir kinders of R100 per groep, maar belangstellendes moet voor 31 Mei inskryf. Om na die talentkompetisie te kom kyk beloop toegang R20 per persoon en R10 vir kinders jonger as 12 jaar.
Verversing sal tydens die aand te koop wees.
Vir meer inligting, skakel Pieter by tel. 067 365 9416 of Lelani by 073 106 7196.
Contact Person: Pieter
Tel: 067 365 9416