Searching for "" in "Rubrieke / Columns"

 

2018: The Year for Education par Excellence

Rubrieke / Columns: 07 February 2018 By Minda Marshall

2018 is going to be the year where we should see an important change in our education systen, writes Lectorsa's Minda Marshall. 

Freedom of religion

Rubrieke / Columns: 17 January 2017 By Chris van Zyl

This year the South African Constitution celebrates its 20th year since promulgation by the late President Nelson Mandela. Much will and have been written elsewhere about the brilliance and the shortcomings of the Constitution, writes Chris van Zyl.

Separation of Church and State?​

Rubrieke / Columns: 29 November 2016 By Chris van Zyl

It is not uncommon to hear government officials publicly refer to their religion. People respond differently when, for example, the Mayor points learners to the sovereignty of God with reference to their studies for matric examinations.​

Dan groet ons nou

Rubrieke / Columns: 25 November 2016 By Melt van der Spuy

Ons drie professionele pensioenarisse sit nou die ander dag heerlik op my stoep en teug aan ’n kasteeltjie, toe Servaas na Herman se kant kyk sê: “Gaan jy hom sê, of moet ek dit doen?”​

Human Rights and Human Duties

Rubrieke / Columns: 04 November 2016 By Chris van Zyl

‘Human rights’ is increasingly becoming a convenient buzzword. But are human rights the solution to our woes or is there more to it?​

Eksamen skryf is harde bene kou

Rubrieke / Columns: 28 October 2016 By Martie Le Grange

“As ek nog een keer moet hoor ek moet hard leer want dit is vir my eie beswil, gaan ek skree,” ... só het ek telkemale gevoel, veral in matriek. Dié cliché raak afgesaag maar tog hoor skoolkinders dit tot vervelens toe. Kinders moet tog besef dat sy of haar prestasie op akademiese vlak gaan bepaal waar hy of sy hulself eendag gaan bevind. 

Dis laag buk vir langeraat!

Rubrieke / Columns: 14 October 2016 By Melt van der Spuy

Dis nou maar een maal so – by ’n kamp­plek gebeur daar altyd iets snaaks. Iets soos iemand wat val en almal lag daaroor. Die arme man breek byna sy nek toe hy die aarde met ’n donderende slag tref en dan is dit nog sommer ’n paar keer bol­lemakiesie slaan ook. En ons lag.

 

The Constitution and your municipality

Rubrieke / Columns: 21 September 2016 By Chris van Zyl

By granting municipalities much more power and responsibilities than was the case before 1994 with the former “local authorities”, the Constitution has done much to bring local government closer to the people of South Africa.​

Red tape protects you when applying for a personal loan

Rubrieke / Columns: 14 September 2016 By Press Release

Most people need a little financial help from time to time, whether it is to meet a school or university’s registration deadline, repair a car or even do some urgent home renovation.​

Democracy is not about the politicians

Rubrieke / Columns: 19 August 2016 By Chris van Zyl

It is our constitutional right to vote in the local elections and our duty as citizens of South Africa. We have an interest in the prosperous future of our community. The municipality plays an important role in the community, but it is not the only roleplayer.

Rot se kind loop sy rieme styf

Rubrieke / Columns: 27 July 2016 By Melt van der Spuy

Herman laat klap die kasteeltjie se oor, sug dramaties en toe praat hy: “n Rot is ’n gemors-ding.” Ons drie professionele afgetredenes sit op my stoep en het pas gepraat oor waar ons volgende keer die karavane heen sleep, toe Herman met sy rot-ding kom.​

Nogtans sal ek jubel!

Rubrieke / Columns: 19 July 2016 By Amanda Basson

Die manne in die biertent is nie hier om te drink nie dit kan mens sommer met die eerste oogopslag sien. Verweerde songebrande gesigte en harde hande vol eelte spreek van mans wat harde werk ken. “Verskoon tog niggie,” sê ‘n ou oom wat by my verby sukkel om in die voorste ry langs sy kleinseun te gaan sit.​

Die selfsug monster

Rubrieke / Columns: 04 July 2016 By Martie Le Grange

Soms wil dit vir voorkom asof die mens in ‘n vernietigende, selfsugtige, gierige en selfgesentreerde monster verander het. Die mensdom het vasgevang geraak in selfsug en selfbeheptheid. Martin Luther King het gesê: “Die mens is in sy selfsug volledig ingebuig op homself.”​

Soos ‘n orgideë in die Bosveld

Rubrieke / Columns: 24 June 2016 By Amanda Basson

Ek was reeds in die bed toe ek in September 2015 ‘n oproep kry van ‘n vriend wat in Marapong bly. “Ek weet nie wat gaan aan nie, maar hulle is besig om petrolbomme te gooi en ek kan nie by die huis kom nie,” die angs in Karabo se stem was tasbaar en in die agtergrond kon ek die plofgeluide soos skote hoor.​

Wat is koud en wat is warm?

Rubrieke / Columns: 27 May 2016 By Melt van der Spuy

Dit is in die middel van die week en ek en my mede professionele pensioenaris Herman, sit ewe rustig in ons stoele op my voorstoep. Ons is hard besig om soos elke dag niks te doen nie. Skielik kom Servaas by die voorhekkie in. Hy gee net drie treë met daardie lang bene van hom toe is hy op die stoep en in sy stoel.​

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube