2018: The Year for Education par Excellence
2018 is going to be the year where we should see an important change in our education systen, writes Lectorsa's Minda Marshall.
2018 is going to be the year where we should see an important change in our education systen, writes Lectorsa's Minda Marshall.
This year the South African Constitution celebrates its 20th year since promulgation by the late President Nelson Mandela. Much will and have been written elsewhere about the brilliance and the shortcomings of the Constitution, writes Chris van Zyl.
It is not uncommon to hear government officials publicly refer to their religion. People respond differently when, for example, the Mayor points learners to the sovereignty of God with reference to their studies for matric examinations.
Ons drie professionele pensioenarisse sit nou die ander dag heerlik op my stoep en teug aan ’n kasteeltjie, toe Servaas na Herman se kant kyk sê: “Gaan jy hom sê, of moet ek dit doen?”
‘Human rights’ is increasingly becoming a convenient buzzword. But are human rights the solution to our woes or is there more to it?
“As ek nog een keer moet hoor ek moet hard leer want dit is vir my eie beswil, gaan ek skree,” ... só het ek telkemale gevoel, veral in matriek. Dié cliché raak afgesaag maar tog hoor skoolkinders dit tot vervelens toe. Kinders moet tog besef dat sy of haar prestasie op akademiese vlak gaan bepaal waar hy of sy hulself eendag gaan bevind.
Dis nou maar een maal so – by ’n kampplek gebeur daar altyd iets snaaks. Iets soos iemand wat val en almal lag daaroor. Die arme man breek byna sy nek toe hy die aarde met ’n donderende slag tref en dan is dit nog sommer ’n paar keer bollemakiesie slaan ook. En ons lag.
By granting municipalities much more power and responsibilities than was the case before 1994 with the former “local authorities”, the Constitution has done much to bring local government closer to the people of South Africa.
Most people need a little financial help from time to time, whether it is to meet a school or university’s registration deadline, repair a car or even do some urgent home renovation.
It is our constitutional right to vote in the local elections and our duty as citizens of South Africa. We have an interest in the prosperous future of our community. The municipality plays an important role in the community, but it is not the only roleplayer.
Herman laat klap die kasteeltjie se oor, sug dramaties en toe praat hy: “n Rot is ’n gemors-ding.” Ons drie professionele afgetredenes sit op my stoep en het pas gepraat oor waar ons volgende keer die karavane heen sleep, toe Herman met sy rot-ding kom.
Die manne in die biertent is nie hier om te drink nie dit kan mens sommer met die eerste oogopslag sien. Verweerde songebrande gesigte en harde hande vol eelte spreek van mans wat harde werk ken. “Verskoon tog niggie,” sê ‘n ou oom wat by my verby sukkel om in die voorste ry langs sy kleinseun te gaan sit.
Soms wil dit vir voorkom asof die mens in ‘n vernietigende, selfsugtige, gierige en selfgesentreerde monster verander het. Die mensdom het vasgevang geraak in selfsug en selfbeheptheid. Martin Luther King het gesê: “Die mens is in sy selfsug volledig ingebuig op homself.”
Ek was reeds in die bed toe ek in September 2015 ‘n oproep kry van ‘n vriend wat in Marapong bly. “Ek weet nie wat gaan aan nie, maar hulle is besig om petrolbomme te gooi en ek kan nie by die huis kom nie,” die angs in Karabo se stem was tasbaar en in die agtergrond kon ek die plofgeluide soos skote hoor.
Dit is in die middel van die week en ek en my mede professionele pensioenaris Herman, sit ewe rustig in ons stoele op my voorstoep. Ons is hard besig om soos elke dag niks te doen nie. Skielik kom Servaas by die voorhekkie in. Hy gee net drie treë met daardie lang bene van hom toe is hy op die stoep en in sy stoel.