Searching for "" in "News"

 

Vermeende inbreker slaap glo in die veld

News: 28 August 2018 By Helena Raats

MOKOPANE - 'n Inbreker het verlede week op verskeie huise in Kameeldoringpark toegeslaan. Volgens die polisie slaap die verdagte in die veld. Die polisie, buurtwagte en sekuriteitsmaatskappye werk om die net nouer te span om die verdagte vas te trek.

Expo raises education standard

News: 26 July 2018 By Helena Raats

About 500 people gathered at the Resource, Equipping and Training (RET) Centre in Fourie Street for the first-ever Mokopane Education Expo. The Expo, organised by Mokopane Destiny Academy (MDA), included an exhibition, free workshops and entertainment for parents and educators.

Reading crisis: we have reason to be concerned!

News: 24 May 2018 By Minda Marshall

"The majority of learners cannot read well enough to succeed in subjects across the curriculum in Gr 4 and higher grades,” said Prof Sarah Howie, national research coordinator for the Progress in International Reading Literacy Study​ 2016 South Africa. Director of Lectorsa, Minda Marshall, shed some light on this gloomy matter.

Johan (8) sterk aan nadat spoegkobra hom pik

News: 14 March 2018 By Helena Raats

MOKOPANE - Klein Johan Emmenes (8), 'n leerder van Laerskool Krugerpark, word vandag (15 Maart) oorgeplaas na Mediclinic Midstream in Centurion vir behandeling nadat hy op sy regter arm deur 'n Mosambiekse spoegkobra gepik is. Sy ouers, Marthinus en Hestia Emmenes het gister 'n Whatsapp uitgestuur waarin Hestia laat weet dat alhoewel daar 'n lang pad vir hulle voorlê voordat Johan herstel, dit goed gaan met hom onder omstandighede. Hestia het almal bedank vir die boodskappe en gebede wat die gesin ontvang het.

Facts about drones

News: 12 January 2018 By Jasper Raats

Drones are fun to operate, but remember you need a valid remote pilot licence and may not fly more than 120m above the ground or within 50m above or close to a person or crowd of people, structure or building – without prior SACAA approval. For details of the CAA Aviation regulations related to drones visit: www.caa.co.za. ​

Vrou boer vooruit met rotte en muise

News: 18 December 2017 By Jasper Raats

Toe Engela Meintjies van Mokopane 'n paar hans uilkuikens moes grootmaak het sy uit nood begin om muise aan te hou om voor te bly met kos vir die uile. Dit het intussen 'n volwaardige boerdery geword en sy verskaf 'n verskeidenheid knaagdiere en goggas aan troeteldierwinkels.

We can create a reading revolution in Limpopo!

News: 13 December 2017 By Minda Marshall

A shocking 91% of Gr 4 learners in Limpopo cannot read for meaning. This basically means when they read, most of the time, they do not understand what exactly they are reading. This is a key finding of the latest Progress in International Reading Literacy Study (PIRLS) released on 5 December. ​

Moord verdagte weer vasgetrek

News: 17 November 2017 By Helena Raats

LEHALALE - Die polisie in Lephalale het Petrus Moyo op heterdaad betrap terwyl hy besig was om by 'n huis in te breek net agter die Lephalale winkelsentrum. Moyo het Dinsdag uit die polisieselle ontsnap waar hy saam met drie ander verdagtes aangehou is.

 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube