Searching for "" in "News"

 

Kom sit hand by en ondersteun die Noodforum se 4x4 dag

News: 06 March 2017 By Press Release

Mokopane Nood Forum lewer alreeds die afgelope 12 jaar diens aan die gemeenskap van Mokopane (Potgietersrus). Hul staan tussen 80-120 behoeftige mense (gesinne) by deur weekliks en maandeliks kospakkies te voorsien. Sedert Desember 2015 ontvang die Noordforum nie hul subsidie van die staat nie en moet hulle hul eie befondsing te behartig. So bied hulle dan die 25 Maart 2017 ‘n 4x4 dag aan.

Mapela shares spotlight in Eskom’s anti-electricity theft campaign

News: 06 March 2017 By Press Release

The Mapela village, in Mokopane, Limpopo became a hive of activity, last week, when Eskom’s Operation Khanyisa visited the area, as part of its ongoing campaign aimed at educating the communities within the Limpopo Province of the dangers associated with electricity theft​

Two in court for stock theft

News: 05 March 2017 By Helena Raats

Kgothatso Calvin Malebana (30) and Mafora Morris Seleka (31) have appeared in the Mokopane Magistrate's court for stock theft after they were arrested by the Mokopane Stock Theft Unit at the end of February.

Selfoondiewe teiken ook hoërskoolkinders

News: 02 March 2017 By Helena Raats

Die Mokopane polisie doen 'n beroep om inwoners om paraat te wees nadat selfoondiewe die dorp die laaste week lamgelê het. Twee verdagte mans in 'n donkerblou motor het twee keer hierdie week - op Maandag 27 February en Woensdag 1 Maart - skoolkinders in Geyserstraat buite Hoërskool Piet Potgieter van hul selfone beroof.

Is perde volgende op stropers se lys?

News: 02 March 2017 By Helena Raats

MOKOPANE - Eienaars van 'n plaas buite die dorp is vanoggend verstom nadat hulle op een van hul geliefde hingse se karkas afgekom het. Stropers het die perd se oë, geslagsdele en organe verwyder - of dit vir tradisionele medisyne (muti) doeleindes was is nog nie seker nie.

Aanvalle op plase is ‘skokkend’ sê TLU-SA

News: 02 March 2017 By Press Release

Die landbou organisasie TLU-SA sê die statistiek rondom plaasaanvalle en moorde vir 2017 is skokkend en het  hierdie week ‘n beroep op die regering en die polisie gedoen om dringend aksie te neem. “Julle planne werk nie meer nie,” sê die organisasie in ‘n persverklaring.​

Potties se Mia op The Voice!

News: 27 February 2017 By Helena Raats

Mokopane beskou wel vir Mia Louw as hul eie, maar eintlik studeer sy al twee jaar in Potchefstroom (NWU Pukke) sedert sy in 2014 haar matriek by Hoërskool Piet Potgieter voltooi het. Sondagaand het Mia gewys waarom sy al sedert haar laerskool dae 'n sangeres wou word toe Kahn Morbee haar gekies het om by sy span aan te sluit tydens MNET se The Voice kompetisie.

Bielie van 'n bokveiling!

News: 27 February 2017 By Press Release

Op 25 Februarie 2017, het Wholesome Auctions die Kalahari Red Klub se jaarlikse Nasionale Veiling aangebied by Conrad Herbst Kleinveesentrum. Deur Corne du Plessis.

Youth Entrepreneurial Opportunity – Digital Enterprises

News: 23 February 2017

Ivanplats is committed to transparent and fair communication in our engagement with our stakeholders. In addition, the company has a special focus on providing unemployed youth with skills development and business opportunities.
Ivanplats is looking for a total of sixteen young people from the following communities (2 candidates per community): Moshate, Magongoa, Tshamahansi, Kgobudi, Masodi, Madiba, Mzombane and Sekgoboko to be trained to fulfil a three month digital ambassador entrepreneurial contract with the company.​

Tweede kans vir Zebediela Sitrus Landgoed?

News: 14 February 2017 By NoordNuus reporter

ZEBEDIELA - 'n R100-miljoen inspuiting vir Zebediela Sitrus buite Mokopane het hoop laat opvlam dat die landgoed binnekort weer winsgewend bedryf sal word.

50 towns, 3000km, 1 purpose

News: 10 February 2017 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - Azhar Vadi and Zaheer Pahad will be cycling 3000km from Musina to Cape Town to raise awareness for schools in dire need in South Africa. Vadi rode into Mokopane on Thursday morning and visited Arons Sports and Akasia Primary School. "A single human touch is enough to break ages of separation," he wrote on his Facebook page, referring to a video showing him shaking hands with keen primary school children.

Drie vas na moord op Afguns

News: 08 February 2017 By Helena Raats

LEPHALALE - Daar is nog nie duidelikheid of die drie verdagtes wat in verband met die moord op Hendrik Pieter Pieterse (57) van Afguns naby Lephalale gearresteer is fisies by sy moord betrokke was en of hulle net in die buit gedeel het nie. Oud-polisiekolonel, Sakkie Lourens van die Heritage Protection Group, HPG, sê hy en sy span hoop om binnekort nog arrestasies in verband met dié moord te maak.

Inbrekers teiken Mokopane

News: 08 February 2017 By Helena Raats

MOKOPANE - Inwoners word gemaan om versigtig te wees. Daar was gisteraand ten minste twee inbrake, een in HF Verwoerd en een in Bezuidenhout Straat.

Stabbed to death in Mapela

News: 06 February 2017

A 29-year-old man died after being stabbed in the chest with a knife after he allegedly quarreled with a 20-year-old man at the Sekhaolelo Tavern on Sunday.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube