Searching for "" in "Sport"

 

Eight places to search for bass in the winter

Sport: 03 July 2014 By Christie Thomas
Winter is a notoriously difficult time to fish for bass. The water is cold, in most cases very clear, and bass are suspended most of the time. The following are classic winter bass hotspots:

Sewe besteel Kameeldoringklub

Sport: 28 June 2014 By Jasper Raats
‘n Groep inbrekers wat omtrent R680 000 se goedere gebuit het toe hulle in die oggend-ure van Maandag by die Kameeldoring Buiteklub in Mokopane ingebreek het, het hul rieme kort na die inbraak styfgeloop.

Swemmers swem vir liefdadigheid

Sport: 28 June 2014 By NoordNuus reporter
Hoeveel lengtes kan jy in drie ure swem? Hierdie groepie Lephalale swemmers het by ’n onlangse liefdadigheid swemgala elk meer as 300 lengtes geswem. Borge is vooraf verkry vir elke lengte wat geswem is om sodoende geld vir liefdadigheid in te samel. Die swemgala is georganiseer deur Ellisras Hoërskool leerling, Cherisé Mans, wat in 2013 gekroon is as Miss SA Schools in haar ouderdomsgroep. Die fondsinsameling is maar een van die projekte wat sy in die jaar gaan aanpak. Sy bedank elkeen wat die koue water getrotseer het en elkeen wat ‘n bydrae gemaak het. Sy gee aan God die eer vir die talente wat sy gekry het en meen dat dit ‘n voorreg is om die gemeenskap op die manier te help.

Bo-baas seisoen vir EHS rugby

Sport: 28 June 2014 By Fransa de Beer
Hoërskool Ellisras (EHS) het tydens die 2014 rugbyseisoen uitstekend gevaar. Die o/14 en o/16 spanne van die Rassies speel 26 Julie (op Tom Naude se velde) teen Ben Viljoen om te bepaal wie is wenners en naas-wenners in Limpopo. Die Rassies se tweede span het ook geen ligawedstryd hierdie seisoen verloor nie en is ook wenners. En dit eindig nie daar nie: die Rassies se o/14b span is ook Limpopo wenners.

Ritmiese gimnaste hou klubkompetisie

Sport: 28 June 2014 By NoordNuus reporter
Ritmiese gimnaste van Rythmic Elegance in Mokopane het verlede Vrydag teen mekaar gekompeteer in hulle jaarlikse klubkompetisie.

Successful launch for cycle club

Sport: 28 June 2014 By Adele Essakow
Mokopane Cycle Club last Saturday cele-brated its launch with a first fun ride and boerewors roll braai for new members. The club committee is made up of Casper du Plessis (chairperson), Paul Esssakow (vice chairperson), Trudie du Plessis (treasurer), Adele Essakow (secretary).

Local gymnasts perform well

Sport: 28 June 2014 By Helena Raats
Level 1-3 girls and boys gymnasts from the Mokopane Gymnastics Club took part in a competition against the Zani Gymnastics group in Polokwane on Friday and Saturday.

New record times at park run

Sport: 28 June 2014 By Helena Raats
At this week’s Mogol park run there were 99 runners, of which 53 were first timers and 27 recorded new personal bests. Representatives of four athletics clubs took part.

Horse rider dreams come true

Sport: 28 June 2014 By NoordNuus reporter
Audrey Marais and her horse, Comet, from Audrey’s Riding School will be taking part in the 201km Fauresmith International Endurance Ride.

Gekies vir Limpopo XCO Span!

Sport: 28 June 2014 By Adele Essakow
Na baie ure in die saal en vele XCO- en marathon kompetisies agter die rug (of onderdeur die wiele), het Hein du Plessis van DebtSafe en sy dogter Lané du Plessis (17), asook Chanté du Plessis (17) albei van Hoërskool Piet Potgieter, saamgetrap en gesweet om bo uit te kom. Lané en Chanté ry albei vir die Hoërskool MTB Liga.

Plaaslike dansers op pad na Amerika

Sport: 28 June 2014 By NoordNuus reporter
Drie van Z’s Dance Studio se student wat in die ‘Dance International’ SA-span opgeneem is vertrek saam met hulle afrigter Zané De Wet, op 28 June 2014 na Boston in die VSA om daar te gaan deel neem aan die ‘American Dance Awards’ kompetisie. Die klub se hoop is gevestig op Monique Smit, Nicael De Sousa en Charnette Opperman – Mokopane is trots op hul besonderse prestasie en ons hoop hulle bring almal goue medaljes huis toe. Die dansers het elk vir ’n solo dans gekwalifiseer, terwyl Monique en Nicael ook vir duette gekwalifiseer het. In die foto (agter van links) is Zané De Wet, eienaar en afrigter van Z’s Dance Studio en Monique Smit. Voor is Charnette Opperman en Nicael de Sousa. Vir navrae oor die dansskool, skakel vir Zané by 084 450 5338.

Warmbrakke vir honger diere

Sport: 20 June 2014 By Jasper Raats
Die personeel van Meat City in Mokopane het verlede saterdag saam met lede van die DBV komitee en vrywilligers worsrolle gebraai en verkoop om geld in te samel vir die Mokopane DBV wat tans onder erge finansiële druk gebuk gaan. Van links is: Karen Becker - komitee lid, Awie Enslin - Meat City, Junior Coetzee - Deli Spice, Melissa Fourie - DBV, Anel Loots - komitee lid en ‘n jong vrywilliger.

Groot pret vir klein japsnoetjies

Sport: 20 June 2014 By Valerie Cilliers
Japsnoetjies Kleuterskool in Lephalale het Saterdag hulle jaarlikse sportdag vir kleuters by Ellisras Hoërskool aangebied. Hierdie jaar het Kameeldoring Kleuterskool ook weer kom deelneem aan die resies, netbal en tag rugby.

Fordyce launches Mogol Park Run

Sport: 20 June 2014 By Valerie Cilliers
The Mogol Park Run was officially launched in Lephalale on Saturday when 93 registered runners and walkers joined nine-time Comrades Marathon champion Bruce Fordyce, the patron for Park Run SA in a 5km run.

Ruiters en perde presteer in Polokwane

Sport: 20 June 2014
Hierdie ruiters van Jita Stables in Mokopane het die naweek aan ‘n skou van New Dawn in Polokwane deelgeneem. Hulle is van links: Elzaan Labuschagne, tweede en derde plek, Nolene Law (afrigter), Melissa Kempen, derde plek, en Johancé Oosthuizen, twee skoon rondtes. Dit was Johancé se eerste skou. Die ryskool is nou drie maande oud en alreeds is daar baie talent onder die ruiters. Jita Stables is langs CVO skool geleë en hulle leuse is: Almal is welkom! Maryna Oosthuizen, Danielle Alberts en Corlia Steyn van Shelanti skouspring klub het ook aan die skou deelgeneem. Corlia het ‘n eerste plek behaal in die 80cm Cable Stitch en Danielle het in die 80cm en 1m Cable Stitch eerste plekke behaal.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube