Searching for "" in "Sport"

 

Sportster Tersia doen dit weer!

Sport: 16 October 2014 By Martie Le Grange

Tersia Smit (58), wat verlede jaar met ‘n goue medalje en wêreldrekord agter haar naam van die Wêreld Oorplanting Spele in Durban teruggekeer het, het aan die onlangse Nasionale Oorplanting Spele in Stellenbosch deelgeneem en vir die nasionale span gekwalifiseer in die 50m Borsslag, Rugslag en Kruipslag.

Second Debtsafe Cansa MTB Challenge results

Sport: 16 October 2014 By NoordNuus reporter

This past weekend saw cyclists of all ages participate in the second Debtsafe CANSA MTB Challenge, which took place at the National Zoological Gardens Mokopane.

Swemklubs sê mekaar die stryd aan

Sport: 13 October 2014

Die Ellisras Aquatics swemklub het verlede Saterdag hul tweede Sprint Gala aangebied by die Mogol klub in Lephalale.

Sewe van die bestes!

Sport: 06 October 2014

Hoërskool Piet Potgieter het sy interhoër swemspan hartlik gelukgewens met hulle besonderse prestasie na hulle vanjaar vir die sewende jaar met die swem interhoër beker spog.

Long-winded completes National race

Sport: 06 October 2014 By Martie Le Grange

Cross Country athletes from the Sepedi Athletics outside Mokopane recently travelled to George where they were each awarded with a medal for completing their individual races in the National Championships.

Plaaslike spelers wen Kameeldoring

Sport: 05 October 2014 By Martie Le Grange

Die jaarlikse Kameeldoring Gholftoernooi het verlede week oor vier dae gestrek en het vanjaar ’n indrukwekkende 180 gholfspelers opgelewer.

Time for the Debtsafe CANSA MTB Challenge

Sport: 25 September 2014

The Debtsafe CANSA MTB Challenge was launched last year and attracted mountain bike cyclists from far and wide. What differentiates it from other trails is the fact that it is hosted in the National Zoological Gardens’ Mokopane Centre which is nestled in the Waterberg. This year, the race will be held on 11 October and will cater to all cyclists, from young novices to the seasoned riders. Northern News spoke to race organiser Hein du Plessis, about the upcoming challenge.

Koue front stuit hengelaars nie!

Sport: 25 September 2014 By Mariska Ehlers

Johan Roos het verlede naweek met die louere weggestap nadat hy ‘n Swartbaars van 2.285kg ingeweeg het tydens die Hervormde Kerk se visvangkompetisie by Mokolo dam.

Tassies is kookwater!

Sport: 25 September 2014

In September het leerders van Laerskool Unitas se senior en junior leerders aan ‘n seskant-kriekettoernooi  gaan deelneem wat deur Laerskool Koedoeskop aangebied was.

Gymnasts heading to Cape Town

Sport: 22 September 2014 By Helena Raats

Eight gymnasts from the Mokopane Gymnastics Club (MGC) competed for a place in the Limpopo team on 13 September. The gymnasts, all level 4 and 5, will represent the province at the national games in Cape Town in October.

Swemmers blink uit

Sport: 22 September 2014

Swemmers van TUKS Mokopane neem deur die jaar aan verskeie dissiplines deel wat insluit tweekamp, biathle, ope-water swem, sprint galas, inter-provinsiale en nasionale galas. Die swemklub swemmers is op 11 September vir hulle prestasies beloon tydens die swemklub se prysuitdeling wat gehou is by Kameeldoring Buiteklub.

Dis mos krieket!

Sport: 11 September 2014 By Fransa de Beer

Dit was ’n besige week vir Hoërskool Ellisras (EHS). Verlede Donderdag speel EHS se eerste kriektespan op Mookgophong teen Hans Strydom en die o/15’s speel hul wedstryd  in Lephalale.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube