Searching for "" in "Sport"

 

Bushveld Classic benefits charities

Sport: 13 November 2014 By Martie Le Grange

More than a dozen charity organisations benefitted from Mogalakwena Mine’s 19th charity golf day, the Bushveld Classic at the Kameeldoring Country Club in Mokopane last weekend.

Tiaan is SAP se kampioen

Sport: 06 November 2014 By Melt van der Spuy

Die Sportman Amateur Posduifklub (SAP) op Mokopane se klubkampioen vir 2014 is Tiaan Marais. Hy en ander lede van die klub wat trofeë verower het, is met die klub se prysuitdeling verlede naweek vereer.

Bossie gholfspan wen Interlaer

Sport: 06 November 2014 By Mariska Ehlers

Janco Lötter, Christian Young, Armand de Beer en Diehann Pretorius het Laerskool Bosveld Primary baie trots gemaak toe hulle verlede Vrydag die Interlaer gholf kompetisie vir laerskole in Waterberg gewen het.

Gholfdag vir kerk

Sport: 30 October 2014 By Martie Le Grange

Die Hulp en Hoop Jeug Gholfdag is Saterdag ten bate van alle jeug- en jeug verwante projekte in die Hulp en Hoop Gemeenskapskerk by die Kameeldoring Buiteklub op Mokopane gehou.

R50 000 ryker oor 14kg karp

Sport: 30 October 2014 By Martie Le Grange

Collin Kortman van Pretoria is ’n volle R50 000 ryker na hy die afgelope naweek ’n 14.04 kg karp by die AP Kerk se visvang bonanza by Doorndraaidam uitgetrek het.

Skole klief deur die water

Sport: 30 October 2014 By NoordNuus reporter

Die Limpopo Junior swemspan het verlede naweek aan die Junior NTS Inter-provinsiale Gala by die Hillcrest swembad in Pretoria deelgeneem.

Oud-HPP leerder presteer

Sport: 30 October 2014 By Martie Le Grange

JJ van Greunen, ’n oud leerder van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) is ’n presteerder op akademiese sowel as op sportgebied.

Skole klief deur die water

Sport: 30 October 2014 By NoordNuus reporter

Laerskool Krugerpark het Dinsdag ‘n vriendskaplike swemgala aangebied waaraan Laerskole Warmbad, Tzaneen, Ellisras, Julian Muller, Marble Hall, Oos-skool asook Krugerpark self teen mekaar kompeteer het.

Jong atlete presteer

Sport: 24 October 2014 By Jasper Raats

Tien atlete van Laerskool Krugerpark in Mokopane het op 11 Oktober aan die jaarlikse Prisma Comms/Jewaskiewitz atletiekbyeenkoms by die Peter Mokaba sportstadion in Polokwane deelgeneem en hulle uitstekend van hulle taak gekwyt.

Third on the provincial ladder

Sport: 24 October 2014

Mokopane Primary School’s u/13 netball team achieved a third place in the recent Provincial Netball games.

EHS swem verwoed

Sport: 24 October 2014 By Fransa de Beer

Johan Pistorius, Cherise Mans, Dario Geyser en Vanessa Troskie van Ellisras Hoërskool het Saterdag 18 Oktober in Pietersburg aan die Limpopo swemkampioenskappe deelgeneem.

Raakvatter verwerf nege kultuur bekers

Sport: 24 October 2014 By Martie Le Grange

Vir Kinna Wessels, ’n  Graad 8 leerder van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) sou mens dink dat kultuur vir haar ’n tweede natuur is.

Fit pensioners impress

Sport: 24 October 2014 By Itumeleng Lekganyane

The department of sport, art and culture in collaboration with the social development and health departments presented a ‘golden games’ event for pensioners in Mahwelereng. This campaign is aimed at encouraging healthy living for the elderly.

MGC bursting with pride

Sport: 16 October 2014 By Helena Raats

Eight senior gymnasts from the Mokopane Gymnastics Club (MGC) headed to Cape Town for the annual National Gymnastic Games earlier this month.

Stoeiklub presteer by kampioenskappe

Sport: 16 October 2014

Vier stoeiers van Potgietersrus Stoeiklub het by verlede naweek se SA Jeug Stoeikampioenskappe in Pretoria hulle staal behoorlik gewys en besonders presteer.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube