Searching for "" in "Sport"

 

Audrey’s Riding School finishes strong

Sport: 13 March 2015

Last Saturday Audrey’s Riding School participated in the Letaba Endurance ride at Munnik.  
The following riders and horses took part, Dr. Ferdie Bingle, Sarie Pieters, Estelle Benade and Audrey Marais with a hunderd percent success.

Where to find bass

Sport: 13 March 2015 By Christie Thomas

Ever arrived at a dam, looked at it and wondered, “Where on earth am I going to start fishing?” The easiest would be to just start fishing right there at the launch ramp and methodically work your way around the shoreline, but this is not necessarily the most productive way to tackle a bass dam.

Mokopane gholfspeler is senior kampioen

Sport: 13 March 2015 By Martie Le Grange

Keith Freeman, lid van die Kameeldoring Buiteklub en inwoner van Mokopane is vanjaar gekroon as die senior kampioen van die Legend Gholfklub se jaarlikse senior ope kampioenskap.

Swem byeenkoms op eie bodem

Sport: 06 March 2015 By Judy van Schalkwyk

Die jaarlikse Interprovinsiale Skole swemgala op 26 Februarie is vanjaar op eie bodem gehou. Die munisipale swembad van die Mogalakwena Munisipaliteit in Mokopane is pragtig opgeknap vir dié prestige byeenkoms wat dit vir 150 swemmers van verskeie Laer- en Hoërskole moontlik gemaak het om aan 76 items deel te neem.

MGA ready for 2015

Sport: 06 March 2015 By Helena Raats

MOKOPANE – While 2014 proved to be a year filled with achievements for the Marshall Gymnastics Academy (MGA), it is ready for the challenges of 2015. MGA trains gymnasts ranging from pre-school up to senior levels.

Stoeiers gee ook om vir diere

Sport: 06 March 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Die Potties Stoeiklub in Mokopane gee om vir diere en daag sportklubs en ondernemings in die dorp uit om hulle maandelikse R100 borg vir een jaar aan die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) te verbeter of ewenaar.

Wat is voerder hengel?

Sport: 26 February 2015 By Press Release

Voeder of “Feeder Angling” soos dit bekend staan in oorsee se terme, is seker een van die beste afdelings in die hengelsport.

Interhoër propvol luukshede!

Sport: 20 February 2015

Vanjaar se Interhoër atletiek wat Hoërskool Piet Potgieter (HPP) in Mokopane op 28 Februarie aanbied, gaan geen gebrek aan luuksheid hê nie.  
Foto’s deur Helena Cockott.

Sportman volg in pa se voetspore

Sport: 20 February 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Janco Abrahamse ‘n Graad 3 leerling van Laerskool Krugerpark volg mooi in pa, Robert Abrahamse, se voetspore.

Laaste kans vir swemmers om te kwalifiseer

Sport: 20 February 2015

MOKOPANE - Honderd-agt-en-sestig swemmers van verskeie klubs in Limpopo het die afgelope naweek aan die ‘Last Change Sprint Gala’ in Tzaneen deelgeneem, vir sommige die laaste kans om te kwalifiseer vir die 2015 Nasionale/Streek Vlak (Level) Swem Kampioenskappe wat in Maart plaasvind.

Rassies hardloop vir ’n vale

Sport: 20 February 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras (EHS) het verlede Vrydag deelgeneem aan ‘n vriendskaplike atletiek byeenkoms by Nylstroom teen Frikkie Meyer, Waterberg Academy, Groblersdal Academy en Hoërskool Louis Trichardt.

Cachalia broers kraai koning

Sport: 20 February 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE -Duiweteler Ahmed Cachalia van Gauteng wat met sy broer Dr. Yusuf Cachalia van Mokopane as Cachalia Broers aan duiwe wedvlugte deelneem, het op 23 Januarie vir die derde keer die Allflight Carnival Lofts se internasionale wedvlug oor 458km gewen. Hierdie eerste plek het aan die Cachalia Broers ’n prysgeld van R105 000 besorg.

Suksesvolle gholfdag vir Helpende Hand

Sport: 20 February 2015 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - Helpende Hand Mokopane se tak wil graag almal bedank wat bygedra het tot die suksesvolle gholfdag vroeër in Februarie by die Kameeldoring Gholfklub.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube