Searching for "" in "Sport"

 

Nico wen 'n boot!

Sport: 23 September 2015 By Amanda Basson

LEPHALALE – Nico Theron van Mokopane glimlag breed nadat sy 2,575kg Swartbaars verlede Saterdag vir hom die R200 000 Explorer boot gewen het tydens die Hervormde Kerk Ebenhaeser se hengelkompetisie by Mokolo dam.

Duiwe met wenbloed

Sport: 23 September 2015 By Press Release

MOKOPANE - Tydens die Sportman Amateur Posduifklub (SAP) se duiwe wedvlug die afgelope naweek het Tiaan Marais weereens bewys sy duiwe het wen bloed. Marais se duiwe het beide die jaar-oud sowel as die ope wedvlugte gewen.

HPP sewes wen plaat finale

Sport: 23 September 2015 By Martie Le Grange

Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se o/15 sewes rugbyspan het op 11 en 12 September by Voortrekkerhoogte deelgeneem aan ‘n sewes toernooi en het as die plaat finale wenners uitgetree.

Waaroor gaan goeie sportmanskap?

Sport: 23 September 2015 By NoordNuus reporter

Goeie sportmanskap is  'n term wat mens baie hoor en waaroor daar gereeld gepraat word. Dit is ook ’n term is wat min mense heeltemal begryp. Om ‘n goeie sportman of –vrou te wees gaan nie oor hoe hard jy jouself fisies en geestelik kan druk nie of oor jou ongelooflike natuurlike talent nie, skryf Richard Marshall.

Jong stoeier skitter

Sport: 17 September 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Xander Benedetti (9) is ’n kranige stoeier van die Ion Baciu Stoei Akademie in Polokwane en ook ’n Laerskool Krugerpark leerder.

MGA gymnasts head for SA Gym Games

Sport: 17 September 2015 By Press Release

MOKOPANE – Nine gymnasts from the Marshall Gymnastics Academy (MGA) secured spots in the Limpopo team and will represent the province at the SA Gym Games in Gauteng in October.

Post-spawn blues

Sport: 10 September 2015 By Christie Thomas

Although we have only just recently ‘officially’ welcomed Spring to South Africa and are starting to enjoy the budding and blooming trees, sweet scents, chirping birds and thunder showers, for most of the bass in our area ‘Spring Fever’ has passed.

Skole pak bergfietswedren aan

Sport: 10 September 2015 By Press Release

MOKOPANE - Die adrenalien het behoorlik gepomp by die afgelope naweek se skole fietswedren wat deur die Mokopane Fietsryklub by die Wildteëlsentrum gehou is.

Gimnaste is Bosveld se trots!

Sport: 10 September 2015 By Press Release

SWARTWATER - Die gimnaste van die Swartwatergimnastiekklub het, onder leiding van afrigter Yolande Vos en hulpafrigter Lynnie Roux, puik prestasies behaal as lede van die vlak 1-3 Limpopospan wat deelgeneem het aan die onlangse North Zone gimnastiekkampioenskappe van die SAAGF in Kempton Park.

North Zone medals for MGA gymnasts

Sport: 03 September 2015 By Helena Raats

MOKOPANE - Five gymnasts from the Marshall Gymnastics Academy (MGA) participated in the Artistic North Zone Festival competition last weekend in Kempton Park, Gauteng.

Poging om motoriste te beveilig

Sport: 28 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Waarskuwingsborde sal bydra tot motoriste se veiligheid nadat daar gevaarsones in die drop uitgewys is wat deur misdadigers geteiken word.

Limpopo colours for gymnasts

Sport: 28 August 2015 By Press Release

MOKOPANE - The gymnasts from Marshall's Gymnastics Academy had a busy August.

Gewilde jukskei toernooi op eie bodem

Sport: 28 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Die Tarentale Jukskei Klub het op 15 Augustus ‘n geslaagde jukskei dag aangebied. Dié toernooi het 34 spanne in ‘n driespel laat kragte meet.

She’s got rhythm!

Sport: 17 August 2015

MOKOPANE - Suné Janse van Rensburg held Marshall’s Gymnastics Academy’s name high at the  Gold Reef Invitational Competition last weekend.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube