Searching for "" in "Sport"

 

Medals galore!

Sport: 11 September 2014 By Helena Raats

Four gold medals, two silver medals and six smiling girls – that is what the Mokopane Gymnastics Club (MGC) brought back with them after their gymnasts excelled at the Northzone SA Gymnastics competition last Saturday.

Rassie toer na Georgië

Sport: 11 September 2014 By Valerie Cilliers

Nico Oosthuizen, onderhoofseun van Laerskool Ellisras wat tydens die Bokkieweek in Naboomspruit ingesluit is in die nasionale o/14 span gaan in Oktober saam met die span na Georgië toer.

Nyl rolbaltoernooi lok talent

Sport: 11 September 2014

Die Potgietersrus Rolbalklub het verlede naweek hul vriendskaplike Nyl Rolbaltoernooi aangebied. Hierdie is die 12de jaar wat die klub die gewilde toernooi aanbied.

Stoeiers presteer

Sport: 11 September 2014 By Jasper Raats

Hierdie vier stoeiers van Mokopane stoeiklub het verlede week aan die Suid-Afrikaanse stoeikampioenskappe by Menlopark in Pretoria gaan deelneem. Hulle is van links: Janneman Benson, Pieter Jordaan, Xander Benedetti en Jennelee Malan. Die hele stoeiklub het Maandagaand hul oorwinnings en deelname by Maxis gaan vier.

Baie ondersteun gholfdag vir boere

Sport: 11 September 2014 By Martie Le Grange


Die Potgietersrus Distrikslandbou Unie se jaarlikse gholfdag op 4 September was een van sy grootstes ooit.

Limpopo wink vir hierdie Krugies

Sport: 05 September 2014 By Jasper Raats

Hier is Krugerpark se krieketspelers wat in die distrikspan opgeneem is en deurgedring het na die Limpopo proewe wat op Tzaneen en Polokwane gespeel gaan word. Hulle is van links agter: TJ Jansen van Vuuren, Justin Nel, Wiaan van der Kolf en voor: Aldo Louw, Hanno Janse van Rensburg, Garry Knight en Michael McNicol.

Fishing for bass in the spring

Sport: 05 September 2014 By Christie Thomas

The best chance you will have at catching a trophy bass is undoubtedly during the spring.  Large females, who mostly spend their time in deep water, move up into shallower water to spawn.  Shallow water is where these females are at their most vulnerable.  

Lentetrap in ’n japtrap!

Sport: 05 September 2014

Lanè en Chantè du Plessis van Hoërskool Piet Potgieter het die 31ste Augustus deelgeneem aan die ES Hassim Lentetrap in Polokwane.

MGC rhythmic girls headed to Cape Town!

Sport: 05 September 2014 By Helena Raats

The Mokopane Gymnastics Club gymnasts competed against all the rhythmic gymnastics clubs within the Limpopo region to qualify for Limpopo colours on 30 August.

Piet Pot se gholf manne

Sport: 05 September 2014

Baie geluk aan Kurt Kruger, Keagan Ross en Johnty Darvall wat op Sondag, 31 Augustus deurgedring het na die Louis Oosthuizen junior SA Gholf Klubkampioenskappe.

Lephalale dansers gaan SA’s toe

Sport: 05 September 2014

Verlede Saterdag het elke danser van Monica Campher dansskool die geleedheid gehad om deel te neem aan die uitdunne voor beoordelaars in verskillende danse soos ‘hip hop/punk’,’ contemporary’, ‘freestyle’,’ tap dance’ en ook die model kategorie hul sou beoordeel.

Sky is the limit for Aquatics swim team

Sport: 05 September 2014 By NoordNuus reporter

Swimmers from Ellisras Aquatics competed at the annual Shamu Sprint Champs in Tzaneen over the past weekend and once again proved their metal against some of our top provincial athletes.

Swemmers trotseer die koue

Sport: 05 September 2014 By NoordNuus reporter

Swemmers van TUKS Mokopane swemklub het Saterdag, 30 Augustus aan die Shamu Sprint Gala by Hoërskool Ben Voster in Tzaneen deelgeneem. 

Gholfers help met fondsinsameling

Sport: 28 August 2014 By Martie Le Grange
Hoërskool Piet Potgieter se graad 11A kaskar fondsinsameling spaarbussie het ‘n goeie hupstoot gekry na Saterdag se gholfdag wat hulle by die Kameeldoring Buiteklub aangebied het.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube