Searching for "" in "School"

 

Krugies vaar goed by streek byeenkoms

School: 20 February 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Atlete van Laerskool Krugerpark het hulle goed van hulle taak gekwyt by verlede Vrydag se streek atletiekbyeenkoms wat op Settlers gehou is.

Rassies atletiek in volle swang

School: 13 February 2015 By Fransa de Beer

Februarie is ‘n besige maand vir die Hoërskool Ellisras (EHS) atlete. Met twee byeenkomste agter die rug, is hulle hard aan die oefen vir die Interhoër atletiekbyeenkoms aan die einde van die maand.

Krugerpark gee om vir diere

School: 13 February 2015 By Martie Le Grange

Michaela Byliefeldt van Hoërskool Piet Potgieter wat in die dorp bekend is vir haar “Dog” projek ten bate van die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) het Maandagoggend ’n indrukwekkende R2 000 aan die vereniging se bestuurder, Marcelle Maritz oorhandig.

Bossies presteer

School: 13 February 2015

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary het die eer te beurt geval om die beste 2014 ANA-uitslae te behaal in die Waterberg-distrik. Me HP Mabotja het in Januarie, aan skoolhoof mnr. J.L. Pretorius ‘n pragtige trofee, asook ‘n sertifikaat oorhandig wat sy op Vrydag, 9 Januarie in Bela-Bela ontvang het vanaf die uitvoerende burgemeester Me NR Mogotlane. - Corné de Swardt

Athletes show off their talents

School: 13 February 2015 By NoordNuus reporter

LEPHALALE - Athletes of Mambalane Seleka Technical School competed on circuit level and showed their talents.

Haas Das kuier op CVO Skool se verhoog

School: 06 February 2015

MOKOPANE - Die Potgietersrus CVO Skool se Graad 8’s is nou nie meer groentjies nie. Hulle komiese groentjie konsert verlede week, “Haas Das hou konsert,” is agter die rug en daarmee hul ontgroening en nou lê die ernstige leerwerk  vir hulle voor.

Excellence in education awarded

School: 29 January 2015 By Valerie Cilliers

LEPHALALE - Lephalale Municipality hosted an awards ceremony at the Seleka Community Hall last Friday. Schools, educators and learners who excelled in education during 2014 were honoured for their dedication.

Graad 8’s vertolk hoof as lewende legende

School: 29 January 2015 By Martie Le Grange

Die Graad 8 leerders van Hoërskool Piet Potgieter het hulle gehoor tydens die skool se jaarlikse groentjie konsert se lagspiere behoorlik geprikkel.

EHS se atletiek kook!

School: 29 January 2015 By Fransa de Beer

Ellisras Hoërskool het verlede Vrydag hul Interhuis atletiekbyeenkoms by die skool aangebied en in die proses 10 rekords verbeter teenoor verlede jaar se drie en 13 atlete het hierdie jaar meer as 700 punte op die ASA tabel opgelewer.

HPP se bestes presteer voort

School: 29 January 2015 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se atlete het besonders goed presteer tydens hulle deelname aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Nylstroom verlede Vrydag. HPP se top 10 atlete van die byeenkoms is as volg:

Krugies se armdruk kampioen

School: 22 January 2015 By Martie Le Grange

Laerskool Krugerpark spog met sy eie Suid-Afrikaanse armdruk kampioen, Wilma Nel.

Carpe Diem introduces their juniors

School: 22 January 2015 By Martie Le Grange

Eager little faces welcomed Northern News reporter Martie Pretorius at Carpe Diem Christian School in Mokopane on Friday.

Bekwaam om provinsie te verteenwoordig

School: 22 January 2015 By Martie Le Grange

Ses leerders van Laerskool Krugerpark se o/12 hokkiespan wat die afgelope naweek in Polokwane aan hokkie proewe deelgeneem het, is gekies om die Limpopo span in eersdaagse wedstryde te verteenwoordig. Voor, Marinelle Muller en Nachelle Beetge. Agter, Lachelle de Beer, Wilma Nel, Soné Kapp en Erna Kruger.

Nuwe poort vir HPP

School: 22 January 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hierdie jaar se matrieks het oorgenoeg geld ingesamel om vir Hoërskool Piet Potgieter ‘n behoorlike ingang in Pretoriusstraat te laat bou.

Bobaas lesertjie

School: 22 January 2015 By NoordNuus reporter

SWARTWATER - Die ATKV bied jaarliks 'n landswye leeskompetisie aan vir Graad 6 en 7 leerders. Daar word ses boeke gelees met 'n eksamen in Augustus. Vanjaar is Mia O'Neill, hoofdogter 2015 van Laerskool Unitas op Swartwater, een van die vier wenners wat 100% behaal het. Daar was 642 deelnemers met 'n gemiddelde punt van 53%.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube