Searching for "" in "School"

 

Gymnasts show off progress

School: 17 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Gymnastics coach, Emien Landman from Rhythmic Elegance, congratulated her gymnasts from Mokopane Primary School for winning the cluster competition held at the Multi Purpose Hall in Mahwelereng last week Friday.

Toneelgroep ryg toekennings in

School: 17 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP)se toneelgroep het alle verwagtinge oortref tydens verlede week se interhoër. Die leerders se indrukwekkende toneelspel het aan hulle die volgende vyf toekennings besorg: HPP spog met die Beste ensemble en Beste produksie.  Yvette Wessels, die groep se regisseur, ontvang ’n toekenning as Beste Regisseur. Die Beste Hoofspeler toekenning is aan Jaco van Rooyen oorhandig. Phindile Tjale ontvang die Beste Byspeelster toekenning en Megan Smuts spog as die Beste toneelspeler van die skool.

Redenaars styg uit

School: 11 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se junior redenaars het tydens verlede week se interhoër redenaars tweede plek losgeslaan

Bossies se trots

School: 11 August 2015

LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary het hierdie week hulle top tien leerders vir verlede kwartaal aangekondig.

Bobaas spellers wys hulle is die beste!

School: 11 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Die Provinsiale WOW-Spelfees is op 24 Julie by Hoërskool Piet Potgieter (HPP) gehou en vyf laer- en vier hoërskole het daaraan deelgeneem.

EHS beste Landsdiensskool in Limpopo

School: 30 July 2015

BELA BELA - Hoërskool Ellisras se landsdiens leerders het tydens die vakansie by Emmerentia Geldenhuys kampterrein uitgekamp waar hulle aangewys is as die beste Landsdiensskool in Limpopo. Tydens hierdie geleentheid verwerf Estefan Pieterse vir ‘n tweede keer Springbok kleure.

Hoof sê dankie vir 30 jaar diens

School: 03 July 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Johan Meissenheimer, departementshoof vir natuurwetenskappe aan die Hoërskool Piet Potgieter (HPP) lê na 30 jaar by die skool die tuig neer en sê hy sien uit na sy aftrede.

Bosveld se o/9's maak trots

School: 18 June 2015 By Press Release

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary se o/9-rugbyspan het amptelik tweede in die Waterberg Streek vir Groot Skole geëindig.

Trompoppies pronk met medaljes

School: 18 June 2015 By Press Release

Laerskool Krugerpark se trompoppies het verlede Saterdag aan die Limpopo Cheerleading Association (LIMCA) se Provinsiale kompetisie deelgeneem en het spog medaljes ontvang. Die kompetisie is op Laerskool Krugerpark se rugbyveld gehou.

EHS ouers skitter vir matrieks

School: 11 June 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Die Ellisras Hoërskool ouerkomitee, onder die wakende oog van voorsitter Marietjie van der Walt, het ‘n reuse poging aangewend om fondse in te samel vir ‘n onvergeetlike matriekafskeid vir hulle kinders. Verlede Saterdag was daar ‘n sjampanje ontbyt met inspirerende sprekers in die skoolsaal.
 

Leerders skitter

School: 11 June 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Laerskool Krugerpark het vroeër die week drie van sy talentvolle
kunste leerders bekendgemaak. 

Bossies se Blou Bulle!

School: 11 June 2015 By Press Release

KRUGERSDORP - Die twee rugby uitblinkers van Laerskool Bosveld Primary, Janco Lötter en Matlapu Modise, het Saterdag die o/13 Limpopo Blou Bulle verteenwoordig teen die Pumas.

HPP leerders is glad met die mond

School: 11 June 2015

MOKOPANE - Kinna Wessels van Hoërskool Piet Potgieter is tydens die semi-finale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie as provinsiale wenner in die kategorie Graad 8 en 9 onvoorbereid aangewys.
 

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube