Searching for "" in "School"

 

EHS Matriekafskeid 2015

School: 08 October 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras se spoggerige matriekafskeid is Vrydagaand by die Mogolklub Funksiesaal gehou.

HPP Matriekafskeid 2015

School: 08 October 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se matriekafskeid vir sy 2015 Graad 12 leerders verlede Woensdag was inderdaad ’n glansryke geleentheid.

For the love of cricket!

School: 05 October 2015

Thembi Emily Mokgohloa is the pride of Waterberg High School after she was selected to represent the Limpopo cricket team.

Agt jaar se soet oorwinning

School: 05 October 2015 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se interhoër swemspan vier vanjaar hulle agtste oorwinning in die interhoër swemgala sedert 2008

Rassies swem dat dit spat

School: 05 October 2015 By Fransa de Beer

BELA BELA - Hoërskool Ellisras het 'n barshou geswem by die Interhoër swemgala verlede Dinsdag. Die Rassies het 29 medaljes ingeoes en uitstekende individuele prestasies behaal.

Convention for MDA learners

School: 23 September 2015

MOKOPANE - students from the Mokopane Destiny Academy (MDA) presented a pre-convention evening on 21 September at the RET center on the corner of Fourie and Geyser Streets.

Bossies skiet vir goud

School: 23 September 2015

PRETORIA - Laerskool Bosveld Primary se boogskuts het onlangs aan `n kompetisie deelgeneem waar hulle op 2D en 3D eland-, sebra-, rooibok-, vlakvark-, bosvark-, beer- en hiënateikens geskiet het.

Bossies kán sing

School: 23 September 2015

LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary het behoorlik uitgehang met hulle massa revue verlede week.

Krugies woeker

School: 23 September 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Kultuur leerders en swemmers van Laerskool Krugerpark is verlede week tydens twee verskillende prysuitdelingsfunksies vereer vir hulle onderskeie prestasies.

Spel-olimpiade wenners

School: 17 September 2015

LEPHALALE – Die wenners van Laerskool Bosveld Primary se spel-olimpiade is verlede week aangekondig.

Musikante van formaat

School: 17 September 2015

MOKOPANE - Aan musiektalent is daar nie tekort by Laerskool Krugerpark nie. Leerders in hulle onderskeie grade het goed presteer by Hoërskool Piet Potgieter se onlangse Bosveld Musiekfees.

CVO Skool swaai hokkie stokke

School: 17 September 2015

MOKOPANE - Hokkiespelers van Potgietersrus CVO Skool het die afgelope naweek aan die Noord-Transvaal hokkie proewe deelgeneem.

EHS Beesloop

School: 10 September 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Groot opgewondenheid geheers op die rugbyvelde van Hoërskool Ellisras Vrydag toe die Rassies ‘n fondsinsamelingsveldtog geloods het.

Krieketspelers presteer uitstekend

School: 10 September 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras se eerste krieketspan het verlede Donderdag korte mette gemaak met die eerstes van Hoërskool Hans Strijdom.

Gymnasts excel at Mokopane Primary

School: 10 September 2015 By Press Release

MOKOPANE - Gymnasts from Mokopane Primary School being coached by Emien Landman from Rhythmic Elegance proudly ended up with a second position for Aerobics in a recent district competition at the Mahwelereng Multi Purpose Centre. With them,  Zulaikha Omar and Diana Mashamaite.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube