Searching for "" in "School"

 

R140 000 se wyn by HPP wyn verhandel

School: 04 June 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) in samewerking met Paarl Gimnasium, se fondsinsameling inisiatief was vir die vierde agtereenvolgende jaar ‘n reuse sukses. Vanjaar se Top Wyn Veiling het meer as R140 000 verkoop. 

Hardekool se streek redenaars

School: 04 June 2015

LEPHALALE - Die afgelope naweek het 23 van Hardekool Akademie se leerlinge aan die Streek Redenaars in Vivo deelgeneem.

The sky is the limit

School: 04 June 2015 By Martie Le Grange

Mokopane Primary School’s soccer has been in the media sport pages for quite some time.

HPP gholf wen die Limpopo finaal!

School: 04 June 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter se B- en C-Gholf spanne het tydens verlede Vrydag se Limpopo finaal by die Kameeldoring Buiteklub uitstekend presteer.

Biathle atlete skitter

School: 01 June 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Drie van Hoërskool Piet Potgieter se atlete het die afgelope naweek in Bela-Bela aan die Limpopo Biathle Kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer.  

Trompoppies pronk by kompetisie

School: 01 June 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Die Trompoppies van Laerskool Krugerpark het verlede Saterdag aan hulle tweede kompetisie, die “Day of Stars-kompetisie” op die skool se velde deelgeneem en hulle goed van hul taak gekwyt.

Plaaslike seuns is Blou Bulle se trots

School: 01 June 2015 By Amanda Basson

LEPHALALE – Die dorp bars met trots oor sewe leerders van Laerskool Ellisras wat vir die Limpopo Blou Bulle span gekies is.

Hockey festival promotes talent

School: 01 June 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Mokopane Primary School held a hockey festival last week Saturday to search for and to promote talent within the community.

Goeie wedstryd op tuisveld

School: 01 June 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Alhoewel Hoërskool Piet Potgieter se eerste rugby-span nie tydens hulle heel laaste wedstryd op hulle tuisveld as oorwinnaars uitgetree het nie, het hulle tog hulle goed van hul taak gekwyt. 

Ellisras Hoërskool pak Nylstroom

School: 01 June 2015 By Fransa de Beer

MODIMOLLE – Verlede Saterdag het die Rassies vertrek op ‘n koue, vroeë oggend na Modimolle vir ‘n baie geslaagde sportdag teen Nylstroom. Net die o/14 Rassies het verloor, maar die res wen oortuigend. 

Hardekool Akademie se redenaars

School: 21 May 2015 By NoordNuus reporter

LEPHALALE - Hardekool leerders van Graad 1- 8 het verlede Dinsdag deelgeneem aan die interne redenaarskompetisie by die skool.  Yvette Malan en Hester Human het die beoordeling behartig tydens die geleentheid. Alhoewel al die leerlinge hul beste gelewer het kon daar net ‘n paar wenners gewees het.  

EHS excel at public speaking

School: 21 May 2015

LEPHALALE - Ellisras High School’s English public speakers competed against each other to determine who is going to represent the Rassies at the inter high later this year at Piet Pot on 14 May.
 

Reading Rocket leerders vorder fluks

School: 21 May 2015 By Press Release

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary het 'n paar van hulle begaafde leerders se leesvermoë getoets en was aangenaam verras oor die resultate. Elke leerdeer moet op hul ouderdomsvlak en leesspoed vir hul graad kan lees, maar sommige leerders lees so goed dat hulle die geleentheid gegun is om op 'n hoër ouderdomsvlak getoets te word.

Winning faces of school soccer

School: 15 May 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - The faces of a winning team. Mokopane Primary School’s u/11 soccer team declares victory after beating their opponents in the PEPPS annual soccer tournament in Polokwane last weekend.

Bossies se boogskiet trots

School: 15 May 2015 By Press Release

LEPHALALE - Twee-en-twintig van Laerskool Bosveld Primary se boogskuts het 9 Mei aan ‘n Interskole-kompetisie by Waterberg Academy in Vaalwater deelgeneem.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube