Searching for "" in "School"

 

Rassie debateer

School: 15 May 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Drie junior Rassies het Saterdag in Witbank gaan deelneem aan die semi-finale rondte van die ATKV debat kompetisie by Hoërskool Generaal Hertzog.

Rassies se boogskietspan groei

School: 15 May 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Die Rassies het ‘n allemintige boogskietspan wat 9 Mei vertrek het na Vaalwater om teen vier ander skole mee te ding. As groep kom die Rassies tweede, eerste was Waterberg Academy. FA Kemp behaal ‘n tweede en Menno Glas ‘n derde plek in die senior seuns afdeling. Algeheel is FA Kemp tweede van die seuns en die meisies.

Skut wys potensiaal

School: 30 April 2015

Zelda Genis, ‘n Graad 11 leerder van die Potgietersrus CVO Skool het op 18 April aan die Ben Vorster skyfskietkompetisie in Tzaneen deelgeneem en uitsonderlik goed presteer.

Swim coach’s passion is her driving force

School: 30 April 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Marici Welding, a teacher from Waterberg High School in Mokopane, is not your average teacher. Welding’s friendly approach along with her passion for both children and swimming makes it a no brainer when it comes to volunteering for being the school’s swimming coach.
 

Check mate for Smith brothers

School: 30 April 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - On Saturday 25 April, Charles and Carlo Smith, both students at Mokopane English Combined School (MECS) participated at the Kasparov Chess Foundation Orion Group Open.

Bosveld veg dapper by Super 8 Toernooi

School: 30 April 2015 By Press Release

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary se Rugbyspanne het behoorlik hul man gestaan by die afgelope naweek se Super 8 Toernooi wat deur Laerskool Pietersburg-Noord aangebied is.

EHS speel hul harte uit!

School: 30 April 2015

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras se rugby en netbal spanne het skoonskip gemaak in ‘n sportdag 23 April teen Hoërskool Warmbad op Warmbad.

Bossies se netbalspannetjies blink uit

School: 30 April 2015 By Amanda Basson

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary se o/11-netbalspannetjie het skitterend vertoon in die afgelope naweek se Super 8 Toernooi wat aangebied is deur Laerskool Pietersburg-Noord.
 

Alle oë op rugby en netbal proewe

School: 24 April 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Laerskool Krugerpark het sy o/12 en o/13 netbal- en rugbyspe-lers wat deurgedring het vir deelname aan die rugby en netbal proewe, bedank vir hulle harde werk en toewyding op die baan en veld. Die rugby proewe is Maandag in Marble Hall gehou en die netbal
proewe is Woensdag in Bela-Bela gehou.

Nuwe gelukbringer vir Bossies

School: 24 April 2015 By Press Release

LEPHALALE - Die Bossies het verlede week hulle nuwe gelukbringer (mascot) bekendgestel tydens ‘n geselligheid met hulle borge en rugbyspelers.

For the learners by the learners...

School: 10 April 2015 By NoordNuus reporter

Waterberg High School in Mokopane approached Northern News to assist with a school newspaper. H2O is the symbol for water and the learners felt they wanted something fun and fresh to depict a school with its eye on the future. With a 100% pass rate the past five years, Waterberg has established itself as a quality school with a solid academic plan in place.

Kleinspan kuier by tandarts

School: 10 April 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - ’n Besoek aan die tandarts en mond higiënis was Woensdagoggend vir die kleuters van My Hartjie My Liefie Kleuterskool in Mokopane leersaam en baie interessant.

Swemmers medaljes in!

School: 27 March 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Drie swemmers van TUKS Mokopane Swemklub het tydens die Suid-Afrikaanse Vlak 2 swem kampioenskappe in Germiston ’n verstommende 13 medaljes verower.

Nuwe beheerliggaam in Rassieland

School: 27 March 2015 By Mariska Ehlers

Na ‘n suksesvolle verkiesing sal die beheerliggaam vir die volgende drie jaar ons skoolbestuur.

Munte rol in vir KANSA

School: 27 March 2015 By Martie Le Grange

Lezanne Abrahamse, ’n KANSA vrywilliger in Mokopane het haar opregte dank teenoor die  Potgietersrus CVO Skool uitgespreek vir hulle bedagsaamheid en gewilligheid om na KANSA uit te reik.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube