Searching for "" in "School"

 

Krieketspelers wys hulle slag

School: 03 September 2015 By Press Release

MOKOPANE - Krieketspelers van Potgietersrus CVO Skool wat onlangs vir die Noord- Transvaal spanne gekies is, het die afgelope naweek aan die BCVO lands-wye krieket toernooi in Middelburg deelgeneem en hulle slag gewys.

Ruiters gekies vir Limpopo span

School: 03 September 2015

MOKOPANE - Drie van die Potgietersrus CVO Skool se leerders is gekies om in Oktober die Limpopo span by die Nasionale SANESA Ruiterkuns kompetisie te verteenwoordig. Hulle is van links, Lucia Geyer, Krause Botha en Ilandre Pont.

Knap gedaan!

School: 03 September 2015

MOKOPANE - Kinna Wessels in Graad 9 van Hoërskool Piet Potgieter het op 22 Augustus in die Redenaars finaal by die ATKV Goudina-spa, ’n agtste plek op nasionale vlak behaal vir haar deelname aan die Graad 8 - 9 onvoorbereide toesprake.

Bosveld se krieketseuns blink uit!

School: 03 September 2015 By Press Release

LIMPOPO - Laerskool Bosveld Primary se krieketspelers het Saterdag hul stemme dik gemaak tydens die Waterberg proewe.

Krieketspelers deur na tweede rondte

School: 03 September 2015

MOKOPANE - Drie van Laerskool Krugerpark se krieketspanne het verlede Vrydag op hulle tuisveld aan die Streek 1 krieket proewe deelgeneem. Al drie spanne het deurgedring na die tweede rondte van die streekproewe wat môre (Saterdag) op Bela-Bela plaasvind.

Glad met die mond by redenaarskompetisie

School: 28 August 2015 By Press Release

Leerders van die Potgietersrus CVO Skool het tydens ’n onlangse BCVO landswye redenaars kompetisie en kultuurfees in Bloemfontein behoorlik uitgeblink.

Gold for Ellisras Hoërskool soccer team!

School: 28 August 2015 By Fransa de Beer

MODIMOLLE – The soccer players from Ellisras Hoërskool (EHS) won gold medals at soccer championships hosted by Hoërskool Nylstroom last Saturday. The first round and won 2-0. Goals were scored by Kopedi Masekoameng and Kusa Mabitso.

EHS se leiers maak trots!

School: 28 August 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE – Ellisras Hoërskool het hierdie week hulle leiers vir 2016 gekies. EHS skoolhoof Louis Campbell sê leiers behoort te lei deur voorbeeld en moet met waardigheid die skool se belange en trots op die hart dra.

Uitmuntende musiektalent ontgin!

School: 28 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Bosveld Musiekfees wat onlangs deur Hoërskool Piet Potgieter (HPP) aangebied is, het die musiek talente in die dorp blootgestel. HPP se Ildonné Strauss (Graad 9) het nege trofeë ingepalm!

Tour de Pot sukses

School: 28 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Lané du Plessis en Carel Smit is vanjaar die twee leerders fietsry kampioene van Hoërskool Piet Potgieter se Tour de Pot fietsrymarathon wat vroeër dié week in die dorp gehou is. Karel Taljaard is die volwasse wenner in laasgenoemde kategorie.

Ekstatiese Beeld trofee wenners!

School: 28 August 2015 By Fransa de Beer

GROBLERSDAL - Die vreugdevure brand hoog by Ellisras Hoërskool (EHS) nadat die o/15 rugbyspan Hoërskool Piet Potgieter oortuigend gewen het met 20-10 in die Beeld Trofee finaal Saterdag.

Bossies boogskietspan mik hoog

School: 20 August 2015 By Press Release

LEPHALALE – Verlede Saterdag het Laerskool Bosveld Primary se boogskietspan aan ‘n NASP Interskole kompetisie by Lephalale Primary gaan deelneem. 

Klere vir sportspan

School: 20 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Op die vooraand Saterdag (more) se eerste wedstryd vir die seisoen teen Ben Vorster het Hoërskool Piet Potgieter se eerste krieketspan Kia Mokopane, Comanche Spur, Arons Sport en Barbarian Clothing vir die borgskappe van hul nuwe uitrustings.

Puik toneelstuk beïndruk

School: 20 August 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se toneelgroep het Dinsdag deelgeneem aan die ATKV Tienertoneelkompetisie by die Universiteit van Johannesburg. Daar is 180 toneelstukke ingeskryf met sowat 2000 kinders wat aan die kompetisie deelneem.

Bossies boogskietspan is puik

School: 17 August 2015 By Press Release

VAALWATER - Laerskool Bosveld Primary se boogskietspan het hul lang naweek opgeoffer om Saterdag aan die NASP Limpopo Kompetisie te gaan deelneem. Die Bossie-span het as oorwinnaar oor die junior spanne uitgetree. Ilis-Mari Venter, ‘n Graad 4 leerder, het ook ‘n tweede plek vir junior meisies behaal.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube