Searching for "" in "School"

 

Netball season starts at Waterberg

School: 10 March 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Netball coach, Thato Seopa, of Waterberg High School proudly poses with the school’s netball team which competed against three other high schools at a playoff that was held at Hoërskool Piet Potgieter (HPP) last week Wednesday

Bossies skop rugbyseisoen af

School: 10 March 2016 By Press Release

KRUGERSDORP - Laerskool Bosveld Primary se o/9-, o/10-, o/11- en eerste rugbyspanne het op Saterdag, 5 Maart aan die jaarlikse Streek Een Skeidsregters-dag by Laerskool Krugerpark deelgeneem.

Krugies se netbalspanne is witwarm!

School: 10 March 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se o/12 en o/13 netbalspanne wat verlede Woensdag aan die skool se Kring proewe deelgeneem het was vroeër die week ook op die netbalbaan vir area proewe.

Successful athletics day for MDA

School: 10 March 2016

MOKOPANE - Mokopane Destiny Academy (MDA) hosted an athletics meeting at Hoërskool Piet Potgieter on 5 March.

Atlete skitter by Limpopo's

School: 10 March 2016

POLOKWANE - Hoërskool Ellisras se steratlete het 3 Maart deelgeneem aan die Limpopo kampioenskap by die Peter Mokaba Stadion.

SA’s wink vir dié drie!

School: 10 March 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Suid-Afrikaanse atletiek kampioenskappe wat vanaf 12 tot 14 Maart in Port Elizabeth gehou word wink vir dié drie atlete van Laerskool Krugerpark.

SA’s wink vir CVO atlete

School: 09 March 2016 By Press Release

MOKOPANE – Hier is die atlete van die Potgietersrus CVO Skool wat trofeë tydens die onlangse Noord-Transvaal Atletiek byeenkoms verower het

Atlete maak EHS trots

School: 07 March 2016 By Fransa de Beer

MOOKGOPHONG - Hoërskool Ellisras se atlete het verlede week hul skool se naam hoog gehou tydens die Interhoër.

HPP spog met sewe trofeë!

School: 07 March 2016

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het by die 53ste Bosveld Interhoër verlede Saterdag die beker vir beste presteerders opgeraap. Hulle was kort op Hoërskool Frikkie Meyer se hakke en het algeheel tweede geëindig met ’n groottotaal van 581 punte teenoor die wenskool se 606 punte.

Interhoër 2016: Hou hierdie EHS atlete dop!

School: 25 February 2016 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Toeskouers kan gerus Hoërskool Ellisras se uitblinker atlete dophou gedurende die Interhoër by Mookgophong hierdie naweek.

HPP slyp weer hul tande vir die Interhoër beker

School: 25 February 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Saterdag se 52ste Bosveld Interhoër wat deur Hoërskool Hans Strijdom op Mookgophong gehou word is die hoof fokus op 2015 wenners, Hoërskool Piet Potgieter (HPP), se kalender vandeesweek.

Hardekool trots op hul kampioene

School: 25 February 2016 By Press Release

MOKOPANE - Die afgelope naweek het 16 van Hardekool Akademie se leerders gaan deelneem aan die Noord-Transvaal atletiekbyeenkoms in Mokopane.

Rassies skitter op atletiekbaan

School: 25 February 2016 By Fransa de Beer

PRETORIA - Hoërskool Ellisras het op 17 Februarie deelgeneem aan die AGN Prestige College Top 10 atletiekbyeenkoms by Pilditch stadion in Pretoria.

Blitsige Anemicke!

School: 23 February 2016 By Press Release

LEPHALALE – Anemicke Pretorius (12), ‘n Graad 7-leerder van Laerskool Bosveld Primary, het vir die vierde jaar deurgedring na die Limpopo proewe. Volgens Eloise Pretorius, Anemicke se ma, het sy hard gewerk.

Bossie atletiek gaan groot

School: 23 February 2016 By Press Release

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary se top atlete het op 12 Februarie aan die streek atletiek in Lephalale deelgeneem.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube