Searching for "" in "School"

 

CVO wys hul harte

School: 08 September 2016 By Press Release

MOKOPANE – Die Tharandt-gesin van Sterk-rivier, wie se huis verlede week in ’n brand verwoes is, is verras deur die Potgietersrus CVO Skool se Graad 6-klas wat spesiaal vir die gesin fondse ingesamel het​

MDA athletes compete in SACSSA Athletics

School: 31 August 2016 By NoordNuus reporter

ERMELO - On Saturday, 27 August 2016, 12 athletes from Mokopane Destiny Academy took part in a SACSSA athletics event in Ermelo, Mpumalanga

Groot kragmeting lê vir hulle voor

School: 26 August 2016 By NoordNuus reporter

MOKOPANE – Regs: Die Potgietersrus CVO Skool hoërskool leerders wat onlangs gekies is vir die Noord-Transvaal krieket span gaan Vrydag en Saterdag aan die BCVO landswye krieket in Modimolle deelneem. 

CVO slimkop bewys homself

School: 19 August 2016 By Press Release

MOKOPANE – Potgietersrus CVO Skool se Louis Boshoff in Graad 11 het tydens sy onlangse deelname aan die Nasionale Wêreldkennis Olimpiade deelgeneem en as die wenner van Limpopo uitgetree.

English debate team wins championships

School: 19 August 2016 By Fransa de Beer

POLOKWANE – The English debate team from High School Ellisras took part in an English debate about road safety in Polokwane Saturday 13 August.

Mokopane Primary gymnasts perform well

School: 19 August 2016 By Press Release

MOKOPANE - Mokopane Primary was represented by eight students at the School’s League Artistic Gymnastics Competition in Polokwane last weekend.

Krugies atlete woeker met talente

School: 19 August 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se junior en senior landloop atlete het op 11 Augustus ’n landloop byeenkoms bygewoon. Twee atlete spog met ’n goue medalje, een het ’n silwer medalje verower en twee atlete ’n brons medalje.

EHS se rugby glorie gaan voort

School: 19 August 2016

NELSPRUIT - Hoërskool Ellisras het met trots deelgeneem aan die kwarteindrondte Beeld trofee wedstryde vir o/14 en o/16 rugby  verlede naweek.

HPP maak “Skoon-Skip”

School: 15 August 2016 By NoordNuus reporter

Die toneelgroep van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) bied vanjaar die toneel, “Skoon-Skip” aan. Die outeur, Jannes Erasmus het spesiaal hierdie verhoogdrama vir HPP geskryf.

Hokkie bokkies bo!

School: 08 August 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se o/14 hokkiespan is die wenners van die Noordvaal hokkietoernooi in Witbank verlede Saterdag.

HPP se slimstes

School: 03 August 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) spog met sy top-tien akademiese leerders van die tweede kwartaal.

CVO se redenaars

School: 27 July 2016 By Press Release

Pieter van der Merwe en Louis Boshoff van die Potgietersrus CVO Skool is gekies is om die BCVO Bokkieweek span vanaf 4 tot 8 Julie tydens die AVS Bokkieweek in redenaars te verteenwoordig. ​

HPP is onder top-10 redenaars

School: 24 June 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Vier van Hoërskool Piet Potgieter se redenaars het tydens die onlangse semi-finale rondte van die ATKV Redenaars, onder die top-tien geëindig​

Trompoppies presteer provinsiaal

School: 21 June 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se trompoppies het uitstekend presteer tydens hulle deelname aan die Limpopo Trompoppie Kampioenskappe wat verlede Saterdag op hulle tuisvelde gehou is.

Spur se skole inisiatief ploeg weer terug

School: 09 June 2016 By Press Release

MOKOPANE – Danksy Krugie ouers kon Comanche Spur tien persent van sy skole inisiatief opbrengste vir Meimaand terugploeg in Laerskool Krugerpark se koffers.​

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube