Searching for "" in "School"

 

EHS se atletiekspan is bobaas!

School: 08 February 2017 By Fransa de Beer

POLOKWANE - Op 3 Februarie het Hoërskool Ellisras die pad gevat om aan ‘n atletiekbyeenkoms deel te neem in Polokwane. Sewe skole van oral oor het sake uitgespook: Pietersburg Hoërskool, Ben Vorster, Ben Viljoen, Hans Strydom, Frans du Toit, Tom Naude en Ellisras.

Rekords spat by EHS se interhuis

School: 24 January 2017 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras het Vrydag 20 Januarie ‘n hoogs suksesvolle interhuis atletiekdag belewe op ‘n kenmerkende kokende warm somersbosvelddag wat vyf gebreekte rekords opgelewer het!

EHS presteer by Waterberg Distrik prysuitdeling

School: 19 January 2017 By Fransa de Beer

BELA BELA - Hoërskool Ellisras se Graad 12 leerders het puik presteer tydens die Waterberg Distrik Prysuitdeling wat in Bela Bela gehou is op 13 Januarie 2017.

Toekoms blink vir se EHS top matrieks

School: 11 January 2017 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras se Graad 12 leerders is reg vir die toekoms! Cara van Heerden behaal nege onderskeidings en Barbara Emslie het agt onderskeidings ingepalm! Barbara is ook op 5 Januarie 2017 in Polokwane deur die Limpopo Onderwys Departement aangewys as die beste leerder in Limpopo in die vak Afrikaans Huistaal. ​

What to do if the matric exams wrecked your university plans

School: 19 December 2016 By Press Release

With the matric exams done and dusted, thousands of learners are now entering the long wait to see how they performed in one of the most important assessments. There are also thousands of learners who realise, without even having to wait for January to roll around, that they did not perform well enough to pursue the plans they had, and who need to figure out their next steps.​

CVO vereer sy bestes

School: 19 December 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Potgietersus CVO Skool het sy top presteerders van 2016 vereer by sy jaarlikse prysuitdelingsfunksie. Leerders van Graad 1 tot 12 is vir hul prestasies op akademiese, kulturele en sportgebied beloon.​

Vroeë Kersfees vir gestremde leerders

School: 05 December 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Die leerders van Sedibeng gekombineerde skool is bederf deur Exxaro se bestuurspan toe hulle geskenke ontvang het tydens ‘n funksie by die skool verlede Vrydag. 

Krugies se sport uitblinkers

School: 05 December 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark het in November tydens sy sport prysuitdelingsfunksie sy junior en senior sport leerders vereer vir hulle uitnemende prestasie op sportgebied gedurende die jaar. 

Skoolbanke finaal vaarwel toegeroep

School: 28 November 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Noordelike Nuus se kameralens het vanoggend op ’n groep matriek leerders van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) gefokus, enkele minute nadat hulle amptelik hul laaste eindeksamen vraestel geskryf het.

Sedibeng se bestes

School: 18 November 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Sedibeng Skool het hul jaarlikse prysuitdeling verlede Donderdag gehou waartydens elke kind in die skool ‘n sertifikaat vir hul harde werk gedurende die jaar ontvang het.​

Bossies is tops!

School: 18 November 2016 By NoordNuus reporter

LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary het verlede week ‘n spogaand aangebied waar al hul toppresteerders vir die jaar vereer is.​

Skool wys sy passie vir diere

School: 18 November 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) se bestuurder, Marcelle Maritz het Maandag breed geglimlag nadat Laerskool Krugerpark die vereniging goedgesind was met ’n groot hoeveelheid honde- en katkos.

MDA honours its learners

School: 11 November 2016 By Helena Raats

MOKOPANE - Mokopane Destiny Academy (MDA) celebrated its learners during a special year-end function at the RET Centre last week. 

Dié Krugie is trots Afrikaans

School: 11 November 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Kay-Lynn Timmens van Laerskool Krugerpark skitter na haar onlangse prestasie by die Provinsiale Lees- en Skryfkompetisie in Polokwane. 

Húlle neem leiding in 2017

School: 11 November 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Potgietersrus CVO Skool se laerskool- en hoërskool leiers vir 2017 is
onlangs bekend gemaak.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube