Krugies vaar goed by streek byeenkoms
MOKOPANE - Atlete van Laerskool Krugerpark het hulle goed van hulle taak gekwyt by verlede Vrydag se streek atletiekbyeenkoms wat op Settlers gehou is.
MOKOPANE - Atlete van Laerskool Krugerpark het hulle goed van hulle taak gekwyt by verlede Vrydag se streek atletiekbyeenkoms wat op Settlers gehou is.
Februarie is ‘n besige maand vir die Hoërskool Ellisras (EHS) atlete. Met twee byeenkomste agter die rug, is hulle hard aan die oefen vir die Interhoër atletiekbyeenkoms aan die einde van die maand.
Michaela Byliefeldt van Hoërskool Piet Potgieter wat in die dorp bekend is vir haar “Dog” projek ten bate van die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) het Maandagoggend ’n indrukwekkende R2 000 aan die vereniging se bestuurder, Marcelle Maritz oorhandig.
LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary het die eer te beurt geval om die beste 2014 ANA-uitslae te behaal in die Waterberg-distrik. Me HP Mabotja het in Januarie, aan skoolhoof mnr. J.L. Pretorius ‘n pragtige trofee, asook ‘n sertifikaat oorhandig wat sy op Vrydag, 9 Januarie in Bela-Bela ontvang het vanaf die uitvoerende burgemeester Me NR Mogotlane. - Corné de Swardt
LEPHALALE - Athletes of Mambalane Seleka Technical School competed on circuit level and showed their talents.
MOKOPANE - Die Potgietersrus CVO Skool se Graad 8’s is nou nie meer groentjies nie. Hulle komiese groentjie konsert verlede week, “Haas Das hou konsert,” is agter die rug en daarmee hul ontgroening en nou lê die ernstige leerwerk vir hulle voor.
LEPHALALE - Lephalale Municipality hosted an awards ceremony at the Seleka Community Hall last Friday. Schools, educators and learners who excelled in education during 2014 were honoured for their dedication.
Die Graad 8 leerders van Hoërskool Piet Potgieter het hulle gehoor tydens die skool se jaarlikse groentjie konsert se lagspiere behoorlik geprikkel.
Ellisras Hoërskool het verlede Vrydag hul Interhuis atletiekbyeenkoms by die skool aangebied en in die proses 10 rekords verbeter teenoor verlede jaar se drie en 13 atlete het hierdie jaar meer as 700 punte op die ASA tabel opgelewer.
MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se atlete het besonders goed presteer tydens hulle deelname aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Nylstroom verlede Vrydag. HPP se top 10 atlete van die byeenkoms is as volg:
Laerskool Krugerpark spog met sy eie Suid-Afrikaanse armdruk kampioen, Wilma Nel.
Eager little faces welcomed Northern News reporter Martie Pretorius at Carpe Diem Christian School in Mokopane on Friday.
Ses leerders van Laerskool Krugerpark se o/12 hokkiespan wat die afgelope naweek in Polokwane aan hokkie proewe deelgeneem het, is gekies om die Limpopo span in eersdaagse wedstryde te verteenwoordig. Voor, Marinelle Muller en Nachelle Beetge. Agter, Lachelle de Beer, Wilma Nel, Soné Kapp en Erna Kruger.
MOKOPANE – Hierdie jaar se matrieks het oorgenoeg geld ingesamel om vir Hoërskool Piet Potgieter ‘n behoorlike ingang in Pretoriusstraat te laat bou.
SWARTWATER - Die ATKV bied jaarliks 'n landswye leeskompetisie aan vir Graad 6 en 7 leerders. Daar word ses boeke gelees met 'n eksamen in Augustus. Vanjaar is Mia O'Neill, hoofdogter 2015 van Laerskool Unitas op Swartwater, een van die vier wenners wat 100% behaal het. Daar was 642 deelnemers met 'n gemiddelde punt van 53%.