Mokopane Primary prepared for 2015
Mokopane Primary School’s principal, Ockert Groenewald, says he is prepared for a new school year with the support of his teachers and three new educators.
Mokopane Primary School’s principal, Ockert Groenewald, says he is prepared for a new school year with the support of his teachers and three new educators.
The leadership of Mogalakwena Residents Association (MRA) would like to congratulate all the 2014 matric learners. "Our special thanks go to the learners and educators of Waterberg High School which achieved a 100% pass rate in their institution," he said.
Hoërskool Ellisras (EHS) is oorstelp van vreugde oor 2014 se matriekuitslae sê EHS skakelpersoon, Fransa de Beer. “Die leerders behaal 111 onderskeidings met ’n slaagsyfer van 89.13%!”
Met ‘n slaagsyfer van 97.5% en 134 A’s in totaal is HPP se hoof, Jas Hansen, meer as tevrede met die skool se matriekuitslae. “Ons kinders het hard gewerk en 59% het universiteitsvrystelling terwyl sowat 38% by ander instellings kan studeer,” sê hy. “Ons leerders het goed aangepas en die nuwe CAPS onderwys sisteem is goed ontvang.”
Laerskool Krugerpark het verlede week hul jaarlikse prysuitdeling gehou en leerlinge geprys vir hul akademiese, sport en kultuur prestasie. Hiermee die top presteerders in elke Graad.
Hier is Hardekool se leiers vir 2015
The Mokopane Destiny Academy (MDA held its annual prize giving ceremony last Wednesday at the RET Centre. The theme was 'light'
Hardekool Akademie se leerlinge is verlede Donderdagaand prysuitdeling vereer vir hul prestasies die afgelope jaar.
Dinsdag het die jongspan van Laerskool Ellisras Kleuterskool wat aan die Monkeynastix behoort hulle jaar afgesluit met ‘n lekker klassie saam die leerders en hulle mammas.
Ouers en leerders van Laerskool Bosveld Primary is onlangs ontvang by Mogol klub se funksie saal wat spesiaal opgemaak was vir die spoggerige geleentheid.
Laerskool Krugerpark se leiers vir 2015 is onlangs aangewys en word aan die lesers voorgestel.
Hoërskool Piet Potgieter se kultuur prysuitdelingsfunksie op 15 Oktober spog met nog presteerders wat vereer is.
Bossies se 2015 leiers is onlangs aangekondig.
Die Potgietersrus CVO skool se leerlingraad vir 2015 is onlangs aangewys. Die hoofleiers word tydens die prysuitdelingsfunksie in Desember bekendgestel.
Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het tydens ’n onlangse krieket prysuitdelingsfunksie, erkenning gegee aan sy beste krieketspelers.