Leeswerk word beloon
Die Tina Cowley leessentrum het op 21 en 22 Oktober hul tiende prysuitdeling gehou en erkenning gegee aan elkeen van hul hardwerkende lesers.
Die Tina Cowley leessentrum het op 21 en 22 Oktober hul tiende prysuitdeling gehou en erkenning gegee aan elkeen van hul hardwerkende lesers.
Ellisras Hoërskool het op 22 en 23 Oktober hul spesiale toekennings uitgedeel en hul toppresteerders beloon.
Hoërskool Piet Potgieter het met sy onlangse Lourier Prysuitdelingsfunksie, 2015 se hoofleiers voorgestel. Van links is die hoofseun Gideon van der Walt, hoofdogter Soretha Kruger, onderhoofdogter Anél de Vos en onderhoofseun Adie du Toit. Hulle is hartlik gelukgewens.
Waterberg High School held their prize giving function last week and awarded its top achievers for 2014. The school’s new prefects for next year were also introduced.
’n Groepie leerders van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se uitstappie na die Stellenbosch Universiteit die afgelope naweek om aan die WOW Nasionale Spelfees deel te neem het uitstekende resultate gelewer.
Die twee Armstrong sussies van Lephalale, Carre-Lee en Vicky-Lee, het beide weslae behaal tydens die Miss SA Schools skoonheidskompetisie wat verlede naweek in Pretoria aangebied is.
Die Potgietersrus CVO skool se Graad 00 tot 3’s het verlede week vir ouma en oupa nageboots tydens ’n “ouma en oupadag” viering
By die Potgietersrus CVO-skool het dit tradisie geword vir die Graad 12 leerders om op hulle laaste skooldag teen die res van die skool, leerkragte ingesluit, kragte op die sportveld te meet.
The department of health and the Mahwelereng Youth Centre is adamant that it needs to find reasons for an increase in teenage pregnancy despite their best efforts.
Ellisras Hoërskool (EHS) se visuele kuns department se leerders vertrek vandag (Vrydag) op ’n kunstoer van 10 dae na Europa (vanaf 3 tot 13 Oktober).
September was the month in which the students of Waterberg Technical Vocational Education and Training (TVET) College, previously known as the FET College, graduated.
Teenage pregnancy and drug abuse is a problem at many high schools, including DG Tsebe High School in Mahwelereng and educators decided to call in some back-up to assist and educate learners.
The Mogalakwena library hosted a debate for Grade 10 learners from Mogalakwena, Mahwelereng, Bakenberg, Bakgoma and Babirwa earlier this year.
On Tuesday 9 September, Chrysalis Tutor Centre’s students and parents served tea and cake to the hardworking SPCA Mokopane staff.
Laerskool Ellisras se kleuterskool het Saterdag die kinders van ander plaaslike kleuterskole en ook die private kinders uitgenooi om deel te neem aan verskeie sport items.