Searching for "" in "School"

 

Húlle het goeie bybelkennis

School: 11 September 2014

Leerders van die Potgietersrus CVO skool het op 8 en 9 Augustus aan ‘n landswye bybelkennis kompetisie in Pretoria deelgeneem. 

Provincial drummy victors

School: 11 September 2014 By Martie Le Grange

Mokopane Primary School’s drum majorettes declared victory at the recent provincial league where they scooped up four first and two second positions while competing against various primary schools.

Limpopo colours for Carpe Diem athletes

School: 11 September 2014

These learners from Carpe Diem School in Mokopane all received their Limpopo colours when the participated in the recent Limpopo Christian Schools Athletics Association’s tournament.

Bossies se skaak seisoen eindig goed

School: 11 September 2014

Die skaak seisoen is onlangs op luisterryke wyse afgesluit met `n vriendskaplike toernooi wat Laerskool Bosveld Primary aangebied het.

Soos blits!

School: 11 September 2014 By Helena Raats

Hoërskool Piet Potgieter het verlede week hul jaarlikse kaskar Grand Prix aangebied. Spanne was slaggereed en dit was vlaggies, verf en kostuums net waar jy kyk.

CVO skuts mik vir nasionale erkenning

School: 11 September 2014

Vier skuts van die CVO Skool Potgietersrus wat reeds hulle Limpopo kleure in Augustus verwerf het gaan eersdaags aan die Suid Afrikaanse Nasionale Skole Skutters Unie (SANSSU) se nasionale skietkompetisie deelneem.

Voorsmakie van hoërskool

School: 05 September 2014 By NoordNuus reporter

Graad 7 leerders van Ellisras Laerskool en Laerskool Bosveld Primary het onlanhgs Hoërskool Ellisras besoek tydens dié skool se opedag.

Volgende jaar is hulle Bossies

School: 05 September 2014 By NoordNuus reporter

Laerskool Bosveld Primary het verlede Woensdagaand hulle opedag gehou om volgende jaar se Graad 1 leerders en hulle ouers meer oor die skool in te lig.

Piet Pot leiers vir 2015 gekies

School: 05 September 2014 By NoordNuus reporter

Hoërskool Piet Potgieter het onlangs hul nuwe Leerlingraad vir 2015 aangewys.

HPP se sport uitblinkers

School: 05 September 2014

Hoërskool Piet Potgieter se landloop uitblinkers gaan binnekort aan die SA's in George deelneem. hier is Sello Nyawene, Pontsho Ngobeni, Gisela Bekker, Lindi Leso, Peter Tau, Tshiamo Molala, Josiah Nyawene. Afwesig: Karabo Maripa.

District winners

School: 28 August 2014 By Martie Le Grange
Mokopane Primary School’s u/13 netball team was crowned as the district winners of the league games while representing the Mahwelereng cluster on 22 August in Lephalale. The team scored an outstanding number of goals leading them to the upcoming Provincial league to be held shortly. Their coaches congratulated and thanked every player for their dedication and hard work.

Harde werk lê voor vir Matrieks

School: 22 August 2014 By NoordNuus reporter
Met die rekord-eksamen wat volgende week begin is dit neuse-in-die-boeke vir die Matriek leerlinge van Lephalale en Mokopane en kenners meen hierdie jaar se Graad 12-groep sal hulle sokkies moet optrek.

Suksesvolle netbal seisoen vir Krugies

School: 07 August 2014 By Helena Raats
Laerskool Krugerpark het verlede Dinsdagaand hul prysuitdeling vir die netbal dogters gehou. Dit was voorwaar ’n suksesvolle seisoen en die spelers het hul goed van hul taak gekwyt. Die Krugies se beste spelers was Caylin Loock (o/10A), Cayla de Beer (o/10B), Lenika Nel (o/12A), Marinel Muller (o/12B), Kaylen Deysel (o/13A) en Wilmari van der Westhuizen (o/13B). Afwesig is Mareli Hattingh (o/11B) en Marné van der Walt (o/12B). Die o/12 netbal dogters het die vêrste gevorder in die liga en was die span van die jaar. Hier (regs) is Wilma Nel, Erna Kruger, Lenika Nel, Retha du Toit (afrigter), ONI Molamu, Lachelle de Beer en Antonet Brits.

HPP Toneelspelers beïndruk by ATKV

School: 07 August 2014 By Helena Raats
Hoërskool Piet Potgieter is al ’n geruime tyd besig om naam te maak vir sy tienertoneelstukke. Tydens die onlangse ATKV Tienertoneel in Roodepoort het HPP weer beïndruk. Beide “Bitterfontein” en “Stilte Asseblief!” is deur na die ATKV Tienertoneel. “Stilte Asseblief!” is aangewys as naaswenner. Hier is (agter) Renaldo van Wyk, Jan-Dirk van Eck, Jan Barwise, Rudolf Jacobs, (voor) Kinna Wessels, Jana-Lené van Eck, Megan smuts, Misha Peens, Zeldri Nel, Jana Kirchner, Danel Venter en SW Bruwer.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube