Searching for "" in "School"

 

HPP Hokkie bokkies is tops!

School: 07 August 2014 By Helena Raats
Hoërskool Piet Potgieter se o/16 hokkiespan het ’n baie goeie seisoen agter die blad. Nie net was hulle Limpopo naaswenners nie, maar is ook verlede week aangewys as die Noordvaal kampioene.

Bossie Top 10’s

School: 31 July 2014 By Valerie Cilliers
Laerskool Bosveld Primary het hierdie week hul Top 10 akademiese leerders in Graad 4 - 7 vir die tweede kwartaal bekend gemaak nie.

Tour de Krugie!

School: 31 July 2014 By Adele Essakow
Met die Tour de France wat alle fietsryers gemotiveerd het om die lente op hul fietse aan te pak, het Laerskool Krugerpark besluit om weer hul jaarlikse ‘Tour de Krugie’ fietsrydag op die rugbyveld aan te bied. Laerskoolkinders van alle grade het op hul fietse gespring en gejaag om te wys wie die vinnigste fietsryer in die skool is.

Suksesvolle netbalseisoen vir Krugies

School: 31 July 2014 By Helena Raats
Kaylen Deysel en Wilma Nel het beide pryse ontvang tydens Laerskool Krugerpark se netbalprysuitdeling Dinsdagaand. Kaylen is verkies tot kaptein en die beste o/13 speler van die toernooi tydens Bokkie week. Wilma het Limpopo erekleure ontvang en was ook aangewys as die beste o/12 dogter. Nog netbalfoto's sal in volgende week se Noordelike Nuus verskyn.

Success for EHS debate team

School: 31 July 2014 By NoordNuus reporter
Four of the ten learners who were selected to represent the Waterberg District in an English debate competition in Polokwane are from High School Ellisras. They are Lerato Ditsela, Mamote Kekana, Dikeledi Monyeki and Honore Cocquyt. Altogether six learners of EHS participated in the English debate about Road and Transport Safety in Modimolle on Saturday. The topics were: SA is on course to reduce the projected increase in road traffic deaths by 50% by 2020. Road user attitude is the most important factor to address in reducing road carnage. Mandatory retesting of drivers will contribute immensely in reducing road deaths. Road Traffic Law Enforcement Officers are adequately trained to deal with the carnage of South Africa’s roads. Road safety education is a better tool than law enforcement in dealing with road deaths. 10 schools with 45 learners took part and eventually ten learners were selected for the next round to represent Waterberg District in Polokwane.

CVO Skool is plesierig

School: 31 July 2014 By NoordNuus reporter
Die Potgietersrus CVO Skool het aan die jaarlikse Pellisierweek vir Volkspele deelgeneem en het gaan toer gedurende die vakansie. Heel regs is Julie-Ann Burger, Anja Meyer, Marnie van den Heever, Ilze-Marie van Schalkwyk en Carlo Smith het na Pretoria getoer vir Pellisierweek. Elzette Pretorius en Elandri Hermann (foto middel) het na Kaapstad gereis vir die Judith Pellisierweek. Louise du Toit (regs) was ook in Kaapstad vir die Judith Pellisierweek, maar het ook aan ’n Vormsingsweek deelgeneem.

Platreef supports Krugies

School: 28 July 2014 By Helena Raats
Chuene Moabelo (donation coordinator) and Regina Makhafola (stakeholder relation assistant) from Platreef mine with the Laerskool Krugerpark u/10 cricket team and coach Casio De Souza. Platreef mine kindly sponsored T-shirts for all cricket boys.

HPP blyspel ’n wenner!

School: 18 July 2014 By Adele Essakow
“Die mense van Distopia voer ‘n sinnelose bestaan, vasgevang in hulle daaglikse roetines, met ‘n elektriese heining om hulle dorp, wat ontsnapping onmoontlik maak. Eendag daag daar egter ’n vreemdeling op wat dit durf om te glo dat die stories wat hulle elke dag hoor nie net legendes en sprokies is nie. Hy krap hulle vooropgestelde idees deurmekaar, maar uiteindelik moet elkeen ‘n besluit neem of hulle wil ontsnap en of hulle altyd vasgevang sal wees.”

Wildman borg jong boogskut

School: 18 July 2014 By NoordNuus reporter
Steven Verwey, ‘n leerder van Laerskool Bosveld Primary, is ‘n kranige boogskut met vele titels agter sy naam. Steven het reeds sy nasionale klere in die sport verwerf en het verlede jaar ‘n derde plek in die wêreld kampioenskappe behaal. Hy is ook hierdie jaar aangewys as die Mogolklub se junior sportman van die jaar. Rich Louw van Wildman het ‘n hemp en pet aan Steven oorhandig.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube