Bossies redeneer
Laerskool Bosveld Primary het verlede Maandag aan ‘n interskole Redenaars kompetisie by Laerskool Warmbad deel geneem en Baie goed gevaar
Laerskool Bosveld Primary het verlede Maandag aan ‘n interskole Redenaars kompetisie by Laerskool Warmbad deel geneem en Baie goed gevaar
MOKOPANE - Laerskool Krugerpark se Graad R klasse het met ’n onlangse besoek van ‘n KANSA verteenwoordiger, geleer hoe om son slim te wees
MOKOPANE – Vier leerders van Hoërskool Piet Potgieter het verlede Vrydag aan die SAMF Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Hulle gaan deur na die tweede rondte wat op 13 Mei sal plaasvind. Hier is Chrisna Malan, Eduard Barnard, Leshego Khaas en Emna Javed.
MOKOPANE - Laerskool Krugerpark se o/10 rugbyspan bedank hulle borge vir hulle blink nuwe rugby uitrustings en ook omdat hulle as borge ’n pad met die spelers gaan stap vir die res van hulle laerskool loopbaan.
MOKOPANE - Rhythmic Elegance Gymnastic Club in Mokopane is excited to be coaching rhythmic gymnastics classes to learners of all grades at Mokopane Primary School during their sport period twice a week.
Atlete van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) wat gekies is om die provinsie te verteenwoordig.
MOKOPANE - Last Saturday Carpe Diem Christian School together with Mokopane Destiny Academy hosted an Accelerated Christian Education (ACE) athletics meet on the athletics field of Hoërskool Piet Potgieter.
MOKOPANE - Atlete van Laerskool Krugerpark het verlede Vrydag tydens die Provinsiale atletiekbyeenkoms in Polokwane hulle beste voetjie voorgesit en goed presteer. Die skool het elke atleet gelukgewens met sy/haar prestasie.
LEPHALALE - Sestien van Laerskool Bosveld Primary se atlete het verlede Vrydag met hoë verwagtinge by Peter Mokaba Stadion in Polokwane aangekom.
LEPHALALE – Die room Hoërskool Ellisras se atletiekspan het verlede naweek aan die Limpopo atletiekkampioenskappe by die Peter Mokaba stadion in Polokwane gaan deelneem.
MOKOPANE - Mokopane Primary’s u/12 soccer team have single-handedly defeated their opponents in four games at the Danone soccer cup that was held on their home field last week.
The team’s performance required minimal effort
LEPHALALE – Die Bosveld Interhoër 2015 in Mokopane sal lank onthou word vir die puik organisasie van Hoërskool Piet Potgieter. Ellisras Hoërskool (EHS) was een van sewe skole wat deelgeneem het. Foto's Fransa de Beer & Martie Pretorius.
MOKOPANE - “We are giving back to a community in need and hope to invest in the developing of young minds.”
MAPELA - Podile Primary School in Mapela outside Mokopane boasts a brand new kitchen container and is now empowered to prepare meals for more than 900 learners thanks to Masscash.
MOKOPANE - My Hartjie My Liefie Kleuterskool het hulle harte oopgemaak teenoor die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) deur middel van ’n groot kos skenking en ook ’n maandelikse R150 hok borgskap vir een jaar.