Vrou boer vooruit met rotte en muise
Toe Engela Meintjies van Mokopane 'n paar hans uilkuikens moes grootmaak het sy uit nood begin om muise aan te hou om voor te bly met kos vir die uile. Dit het intussen 'n volwaardige boerdery geword en sy verskaf 'n verskeidenheid knaagdiere en goggas aan troeteldierwinkels.