Searching for "" in "School"

 

Hoera, HPP wen wéér!

School: 30 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter se swemmers van die Tuks Mokopane Swemklub is Dinsdag vir die negende agtereenvolgende jaar as die interhoër swem kampioene in Bela-Bela gekroon. 

EHS wins big!

School: 30 September 2016 By Amanda Basson

POLOKWANE – Hoërskool Ellisras (EHS) learners won R5 000 when they came second in a road safety competition held at the MJ Gateway Lodge in Polokwane on 24 September. 

Krugies blink uit in Afrikaans!

School: 30 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Kay-Lynn Timmens en Megan van Heerden in Graad 3 van Laerskool Krugerpark het tydens ’n distrik lees- en skryf kompetisie in Mahwelereng verlede Dinsdag elkeen ’n eerste plek in verskillende afdelings losgeslaan.

 

HPP matrieks straal

School: 30 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter se Graad 12 leerders het Woensdagaand gestraal met hulle mooiste afskeiduitrustings tydens hul matriek bal. Die modeparade is deur ’n pawiljoen vol toeskouers bygewoon wat elke matriek met of sonder sy of haar metgesel toegejuig het. 

Talentvolle Tanya vaar goed by kuns expo

School: 28 September 2016 By Fransa de Beer

LEPHALALE - ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Ellisras, Tanya van Zyl, het uitgeblink in die FAK Internasionale Afrikaanse Kuns Expo met die tema “100 jaar van Afrikaanse films” waarin haar portretstudie van Al Debbo 80% verwerf het.​

Vir oulaas op skool se rooi tapyt

School: 28 September 2016 By NoordNuus reporter

MOKOPANE – Die Potgietersrus CVO Skool het verlede Vrydag op die rooi tapyt in hulle beste vere gepronk tydens die matriekafskeid. Die Graad 11’s het die matrieks soos koninklikes laat voel met ’n uitbeelding van Alice in Wonderland. Met groot dank aan fotograaf Marlize van der Merwe vir die gebruik van haar fotos.

Colour explosion complements acting

School: 26 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Mokopane Primary School is hosting a musical revue, dubbed “Let’s go,” from 26 to 29 September in the school hall. Northern News had the privilege to attend their dress rehearsal this morning (Monday) where learners of all grades offered excellent acting on the stage, complimented by an explosion of colour.  “Let’s go” was described as an excellent performance and a culmination of extremely hard work, perfect lighting, colorful costumes, imaginative choreography and crystal clear sound recordings. 

HPP wys sy slag by revue

School: 23 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het dié week homself oortref op die verhoog tydens sy revue opvoering “Best day of my life.” Selfs die onderwysers het gewys wat in hulle steek met items waarin hulle die gehoor verstom en laat skaterlag het met hul danspassies. 

Hardies gaan veldskool toe

School: 21 September 2016 By Press Release

MAKHADO - Hardekool Akademie se Graad 6 leerlinge het hulself gate uit geniet by hul veldskool in die Soutpansberge by Schoemansdal verlede week. ​

Bossies bied suksesvolle mini-krieketdag aan

School: 21 September 2016 By Press Release

LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary het hul jaarlikse mini-krieketdag aangebied op Saterdag 17 September. Laerskool Koedoeskop, -Unitas en -Platina het die dag bygewoon.

Krugies tennisspelers is wenners!

School: 21 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se junior en senior tennisspelers het hulle verlede Dinsdag uitstekend van hulle taak gekwyt tydens ’n tennisliga in Vaalwater. Die A-span meisies en B-span seuns spanne het as die senior wenners uit die stryd getree terwyl die juniors as die liga wenners aangewys is.​

HPP se rugby en hokkie spelers vereer

School: 15 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het op 30 en 31 Augustus sy jaarlikse hokkie- en rugby prysuitdelings gehou en spelers vir hulle prestasies vereer.

405 boeke in een week “verorber”

School: 15 September 2016

MOKOPANE – Leerders van die Potgietersrus CVO Skool het tydens die leesfees wat die skool vanaf 29 Augustus tot 2 September aangebied het ’n totaal van 405 boeke deurgelees.

Nuwe groentjies geniet opedag

School: 15 September 2016

Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het verlede Vrydag die Graad 7's van Laerskool Krugerpark verwelkom as aanstaande jaar se nuwe groentjies tydens die skool se opedag.

Opwindende krieket vir EHS

School: 08 September 2016 By Fransa de Beer

BELA BELA - Hoërskool Ellisras se eerste krieketspan het Hoërskool Warmbad verlede Saterdag in Bela Bela in ‘n opwindende wedstryd met drie paaltjies gewen​

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube