Lofty speel meestersklas
JOHANNESBURG – Lofty Fourie van Lephalale het verlede week aan die gesogte wêreld meester muurbal kompetisie in Johannesburg deelgeneem.
JOHANNESBURG – Lofty Fourie van Lephalale het verlede week aan die gesogte wêreld meester muurbal kompetisie in Johannesburg deelgeneem.
MOKOPANE – Die Tafelronde Kameeldoring 92 in samewerking met Potgietersrus Rugbyklub het verlede gholfspelers Saterdag die geleentheid gebied om hul spel te verbeter vir liefdadigheid. Dié gholfdag het gedien as ’n fondsinsamelingsgeleentheid vir Tafelronde en was ’n reuse-sukses.
MOKOPANE – Vyf krieketspelers van Laerskool Krugerpark het op 30 September en 1 Oktober streek 1 verteenwoordig in ’n o/11 inter-streek kriekettoernooi in Polokwane en behoorlik geseëvier as die toernooi wenners.
MOKOPANE – Twee skaakspelers, Arina Burger van Laerskool Krugerpark en Carlo Smith van Mokopane English Combined School (MECS) het goed presteer tydens die onlangse Capricorn distrik Skaak Kampioenskappe in Polokwane. Albei spelers het drie van hulle vyf wedstryde gewen. Arina het in die o/14 afdeling meegeding en Carlo in die o/20 afdeling. Die volgende Capricorn distrik kampioenskappe word op 15 Oktober gehou.
MOKOPANE – Die Kameeldoring Buiteklub het verlede Woensdag tot Saterdag sy 29ste gholf toernooi en musiekfees in die dorp gehou en het as ’n groot trekpleister gedien veral omdat groot name onder bekendes as gaskunstenaars oor die vier dae opgetree het.
MOKOPANE – Mokopane Primary School’s cricket coach William Khumalo boasts with his team who achieved a gold medal at the recent Polokwane Mini Cricket Provincial Festival that was held at Hoërskool Tom Naude on 17 September.
MOKOPANE – Die Abraham Kriel Kinderhuis in Modimolle het verlede Donderdag gebaat by die House of Paints en Decor in Mokopane se gholfdag wat by die Kameeldoring Buiteklub gehou is.
MOKOPANE – Die 12-jarige Guim Steyn van Laerskool Krugerpark is na onlangse krieket proewe in Tzaneen gekies om die Limpopo span te verteenwoordig tydens ’n kriekettoernooi in Desember.
LEPHALALE - Hoërskool Ellisras se o/15 krieketspan het Hoërskool Hans Strijdom se o/15’s op Magolklub se bane in Lephalale oorwin.
VAALWATER - Hoërskool Ellisras, Hoërskool Koster, Waterberg Academy en Laerskool Bosveld het sake uitgespook in twee soorte boogskietkompetisies, genaamd Bullseye en 3D, in Vaalwater verlede Saterdag.
MOKOPANE - Anél de Vos (19), ’n oud leerder en uitblinker atleet van Hoërskool Piet Potgieter is onlangs deur die Suid Afrikaanse Moderne Pentathlon (vyfkamp) Assosiasie (SAMPA) gekies om hulle vanaf 21 tot 23 Oktober in die UIPM Biathle/Triathle Wêreldkampioenskappe in Sarasota, Florida te verteenwoordig.
MOKOPANE – Om ‘n allemintige karp van oor die 19kg te vang sit nie in elkeen se broek nie en al meen Sallie Vermaak dat hy nie ‘n man is wie sommer met sy prestasies te koop loop nie is hy tog baie trots op die bielie van ‘n vis wat hy in Augustus by Doorndraai dam gevang het.
PORTUGAL – Armanda Kruger (42), haar seun, Kurt, en Cobus van Wyk van Mokopane het Woensdag terug in SA geland na hulle deelname en skitterende prestasie by die 2016 Laser-Run Wêreld Kampioenskappe in Portugal Lisbon.
MOKOPANE – Die Potgietersrus Rolbalklub het verlede naweek oudergewoonte ’n suksesvolle Nyl Rolbaltoernooi aangebied. Ses en twintig spanne bestaande uit 4 spelers het aan die naweek lange toernooi deelgeneem.
MOKOPANE – Six gymnasts from Marshall Gymnastics Academy (MGA) will represent Limpopo at the SA Gym Games in Cape Town from 29 September to 9 October 2016.