Searching for "" in "Sport"

 

MGA gymnasts excel at Eldo competition

Sport: 15 May 2017 By Press Release

CENTURION – The gymnasts from MGA excelled during the Eldo Reach for the Stars gymnastics competition that took place on May 6 a the Matsport Centre in Centurion.​

Buitelug sportnaweek vir die hele gesin

Sport: 14 March 2017

ROR Events, 'n plaaslike sportorganisasie bied Saterdag 7 April 'n bergfietswedren en pretrit vir die helle gesin aan by La Pumba Hunting Safari's net suid van Mokopane. Op Sondag 8 April word daar 'n veldwedloop (trail-run) op dieselfde perseel aangebied.

Nog ‘n oorwinning vir Mogol Rugby   

Sport: 09 March 2017 By Recha Welman

LEPHALALE - Die Mogol Rugby Klub het verlede naweek in Meyerton teen Atteridgeville kragte gemeet in 'n verbete Assupol liga wedstryd en 36-19 gewen.

Mogol Rugby klop Elsburg

Sport: 28 February 2017 By Press Release

LEPHALALE - Mogol Rugbyklub het Elsburg verlede Saterdag met 41-21 geklop op Edenvale se velde, skryf Recha Welman.

Mogol Rugby skop goed af

Sport: 16 February 2017 By Press Release

LEPHALALE - Die Mogol Rugby Klub het op 8 Februarie kragte gemeet teen Northam in 'n vriendskaplike wedstryd. Die klub se Recha Welman sê dat die klub goed gevaar het in vergelyking met verlede jaar se wedstryd teen dieselfde span.

Mogol Rugby is reg vir Assupol Liga!

Sport: 16 February 2017 By Press Release

Mogol Rugby is baie trots om aan te kondig dag ons wel aan die Assupol Liga gaan deelneem. Dit is ‘n eer en voorreg en die Rugby spelers oefen baie hard. Hier is die wedstryd datums.

Potgietersrus CVO Bosveld Atletiek Byeenkoms

Sport: 07 February 2017 By Jasper Raats

MOKOPANE - CVO Potgietersrus het Saterdag 4 Februarie gasheer gespeel vir 12 ander skole wat aan die jaarlikse Bosveld Atletiek Byeenkoms kom deelneem het. Altesaam 570 atlete het hul bes gedoen op die atletiekveld.

21st charity Golf Day

Sport: 05 December 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Last week Saturday marked Anglo’s Mogalakwena mine’s 21st annual charity Golf Day, known as the “Bushveld Classic” in aid of charity that was held at the Kameeldoring Golf Course. 

Hengelervaring van ‘n leeftyd

Sport: 25 November 2016 By Press Release

Liné Aucamp van Lephalale deel haar besondere hengel ervaring by Doorndraaidam met Noordelike Nuus se lesers.​

MGA honours gymnasts

Sport: 25 November 2016 By Helena Raats

MOKOPANE – On Monday, 21 November, Marshall Gymnastic Academy (MGA) honoured nearly 80 gymnasts in all disciplines during its annual prize giving ceremony at the RET Centre. While every gymnast received a certificate, MGA also honoured those gymnasts who excelled in their levels.​

Duisende vir DBV ingesamel

Sport: 18 November 2016 By Adele Essakow

MOKOPANE – Die Mokopane Cycling Club het bykans R 13 000 aan die DBV oorhandig na verlede naweek se ‘Noon to Moon’ rit by die Wildteelsentrum.​ Kyk gerus hier hoe die modder spat!

Afrigter kweek top-tien swemspan!

Sport: 11 November 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE- Swemafrigter Awie Hattingh kweek sonder twyfel swemmers van formaat. Laerskool Krugerpark het op 5 November uitgetree as die Top-tien swemspan na hulle deelname aan die Top-tien gala by Mitchells House in Polokwane. 

Let's get real about bass fishing

Sport: 04 November 2016 By Christie Thomas

FISHING REPORT
Doringdraai Dam, Sterkrivier, Limpopo
Date:  9 October 2016
Weather Conditions:  Cold front - 40% cloud cover, mild weather, and light wind (sporadic)
Water Level – 54.4%
Water Clarity – Slightly stained
Fishing Conditions – Medium to Challenging

DLU hou suksesvolle gholfdag

Sport: 28 October 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Potgietersrus Distrikslandbou Unie (DLU) het verlede Donderdag sy 11de jaarlikse gholfdag by die Kameeldoring Buiteklub gehou. Vanjaar se tema was: “Eaten today? Thank the farmer and the farm workers” as bewusmaking van die noodsaaklike rol wat boere in die samelewing speel. 

Gimnastiekklub bereik nuwe hoogtes

Sport: 14 October 2016 By Helena Raats

MOKOPANE – Marshall Gimnastiek Akademie (MGA) het 2016 se kompetisie seisoen op ’n hoë noot afgesluit met vyf gimnaste wat nasionaal meegeding het by die 2016 SA Gym Games in Kaapstad gedurende die Oktober skoolvakansie.​

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube