Searching for "" in "Sport"

 

Budget cut bassing

Sport: 21 June 2016 By Christie Thomas

Fishing from the deck of a high-end, high-cost, sophisticated bass boat is without a doubt the ultimate experience in bass fishing. Unfortunately with the way our South African economy has gone, there are not many of us who can afford to purchase a 50k-plus bass boat anymore or the added expense of keeping that boat on the water.​

MGA’s rising stars

Sport: 09 June 2016 By Press Release

MOKOPANE - Excited for their first competition for 2016, gymnasts from Marshall Gymnastics Academy (MGA) set out to Pretoria to compete against 13 other clubs and 530 gymnasts last weekend.​

HPP Langnag gholf weer ‘n sukses

Sport: 02 June 2016 By Press Release

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter het verlede Vrydag hul jaarlikse Langnag 4-bal gholftoernooi gehou. Meer foto's te sien hier.

Loutjie gaan weer Amerika toe!

Sport: 12 May 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Loutjie Steenekamp, ‘n leerder aan Hoërskool Ellisras, is skaars 17-jaar oud maar hy is reeds besig om groot naam te maak in die atletiekwêreld. Hy is onlangs vir die tweede keer genooi om aan ‘n atletiekbyeenkoms in die VSA te gaan deelneem.​

Potties rugby staan sterk

Sport: 06 May 2016 By Press Release

MOKOPANE - Potgietersrus se eerste span is steeds onoorwonne in die Boet Fick-liga met ‘n oorwinning van 52-10 teen Loskop se span van Groblersdal.​

Dansers presteer

Sport: 29 April 2016 By Press Release

MOKOPANE – Studente van Z’s Dance Studio onder leiding van Zané de Wet het tussen 31 Maart en 8 April hulle dans eksamens afgelê en uitstekend presteer.​

Potties rugby laat Letaba les opsê

Sport: 21 April 2016 By Press Release

MOKOPANE – Potties Rugbyklub se eerste span het gesorg vir kookwater rugby teen Letaba met ‘n 72-8 wentelling in die Boet Fick-liga wedstryd verlede Saterdag.

Dario blink uit in Durban!

Sport: 21 April 2016 By Fransa de Beer

DURBAN - Ellisras Hoërskool  (EHS) se Dario Geyser het behoorlik deur die water geklief by die SA National Aquatic Championships in Durban tussen 10 en16 April.

 

Oom Teddie ryg medaljes in!

Sport: 14 April 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Om nege medaljes in net drie maande in te palm is nie vir elke 85-jarige beskore nie.

What to do when you don’t know what to do!

Sport: 14 April 2016 By Christie Thomas

Bass fishing is not always easy and it is not always fun. You ever heard that old cliché? If fishing was easy it would be called ‘catching’? The pros on TV make it look so easy but trust me, most of the time finding and catching bass is a grind.

Potties sweet op tuisveld

Sport: 11 April 2016 By Press Release

MOKOPANE - Potties rugby klub se eerste en tweede spanne het verlede Saterdag hul eerste liga wedstryd op hulle tuisveld gespeel en hulle goed van hulle taak gekwyt.

Killer volleyball moves!

Sport: 11 April 2016 By Martie Le Grange

MAHWELERENG – The Mogalakwena Killer Aces Volleyball Club won three out of four games at the first round of the Limpopo Volleyball Association tournament in Venda last week Saturday.

Muller-verdagtes pleit onskuldig

Sport: 31 March 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die drie verdagtes wat vroeër vanjaar in hegtenis geneem is vir die aanval op die bejaarde Muller egpaar in die Crecy area, het verlede Donderdag in die Mokopane streekhof onskuldig gepleit op vier aanklagte teen hulle.

Langasems hardloop Two Oceans

Sport: 31 March 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Atlete van die Potgie-tersrus Atletiekklub het verlede Saterdag die moordende Old Mutual Two Oceans Marathon aangedurf en behoorlik hulle langasems op die proef gestel.

Rolbalgogga byt agt-jarige

Sport: 31 March 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – “Rolbal is g’n net vir oumense bedoel nie! Die spel is vir almal.”

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube